what do they taste like ? is it like a nut or a potato?
2024-06-20 14:50:33
5
Mo :
proud of u young man!
2024-09-16 09:41:54
0
zenni🥰💞 :
My prt baje van veld patat en broepie, Broepie smaak soos artappels... ook ñ dun stingel, wt trug trek as j ni reg werk mt hom ni...
2024-06-21 13:16:36
1
Shaunpalm0000 :
Hello as ek mag vra waar in die Noord-Kaap is dit
2024-06-19 22:00:23
1
honey Bee..🤲❤🐝 :
jy Sal a uit standende geskiedenis meneer op skool maak....
2024-09-05 11:56:27
0
Amy🤲 :
ons noem dit hie ini ooskaap...tamaroeroe
2024-08-05 17:40:41
0
cothyukena :
Jy vat my terug na my kinderdae. Soek nog ‘n koekoemakranka ook vir ons.
2024-06-19 17:06:33
47
Christal J :
Darem baie werk vir so n klein happie! Soos wat proe dit?
2024-06-19 16:02:53
43
Empress Zion :
we called it Baro
2024-06-21 12:07:07
30
Christaline Williams :
Die excitement toe jy hom kry🥰🥰🥰🥰🥰
2024-06-19 17:35:21
21
Eljay🇿🇦 :
love your content. daar is te.min ambassadeurs van Khoi san lewe wat dit ten toon stel aan die res van Suid afrikaners. we are long way from Leon Schuster depiction of khoi san life in his 80s movies
2024-09-11 02:05:56
17
brownaboriginal :
Make more content like this, do the brown indigenous youth know where they come from
2024-06-20 06:49:46
15
justice7 :
Truly enjoyed this video, lol i also remembered how we as kids dug out Khoisan foods in veld, khoisan our forefathers❣️
2024-06-21 07:49:02
12
Kallitk :
Love this please do more
2024-06-20 07:50:42
9
Abigail Cashedy Arno :
Die sal so ń lekker les wees vir graad 4&5. ons kinders moet meer oor hul voorvaders leer
2024-06-19 20:59:16
9
Elmien :
as ek mag vra is dit kambroo
2024-06-19 19:44:55
5
user7524141570796 :
love this content boet keep going
2024-06-20 13:32:07
4
Lamar🦋 :
This reminds me of my very first time having a bouru as a born Capetonian growing up in Namaqualand, i still remember the milky earthy taste!🤤
2024-06-20 14:46:08
3
kr8t :
what does that taste like.
2024-06-20 07:03:49
3
Rico :
as ek huis toe ry (kakamas) dan pluk ek "Xhoba"naby Pofadder,dis Hoodia i believe👌
2024-06-20 06:43:45
3
sheleen01 :
Jy vat my nou ver na my kinder jare in Steinkopf
2024-06-19 20:12:15
3
dewaal :
ons het altyd dit gaan pluk en hulle dit dit saam melk gemaak en nog goed by melk kos as ek dit reg onthou maar dit was baie lekker
2024-06-22 01:39:57
2
🌪️Whally-lfc🇿🇦 :
ken hom as n broepie yt die hantam wereld yt
2024-06-20 21:14:32
2
. :
waars die
2024-06-20 20:53:07
2
lizzy :
very interesting,how does it taste🥰
2024-06-20 18:08:14
2
Ziebros8 :
daai is klein.....in my kinder dae het massiewe "bhouroes" uitgehaal.
2024-06-20 16:10:54
2
Mr.T🇿🇦 :
From were u... i wud love to visit.
2024-06-20 14:56:54
2
L.Muller :
Hi, na wat proe dit? 😅 ek lus dit ook try🤣🤣
2024-06-20 13:01:57
2
taylinvwyk (big Rambø) :
my look alike😅
2024-06-20 10:39:36
2
I.Am.The.Real :
die uitdrukking op jou gesig, toe jy dit kry. Exitement.😍
2024-06-20 09:19:14
2
user655287482181 :
ja ek het dit ook ge-eet en sal dit nog altyd eet
2024-06-20 08:03:13
2
Baas Dawid :
die regte grond eienaars
2024-06-20 03:40:46
2
user154300987754367745 :
Ek's van 'n plaas in die Klein Karoo en ons het ook altyd die goed in die veld gaan uitkrap. Ons noem dit paroes. Dit en daardie pers bessies wat bubblegum raak as jy dit lank genoeg kou. 😭😭
2024-06-20 02:45:32
2
Warren Love :
Dis darm i kleintjie dai lol het ook ander dag dit gedoen
2024-06-19 22:40:37
2
Xamie_the_Hessequa :
Ek het ook Cloete familie hier in die kaap. Het jy familie hier?
2024-06-19 21:37:10
2
liezeljoy :
is am diep
2024-06-19 18:38:17
2
MickTisha :
Show us the window u burnt in ur granny kitchen I still look at u a lol as if I was there to see ur face .I cud actually see the curtain go up in flames. That vivid detail
2024-06-19 18:00:36
2
vandycloete :
lekkerste.
2024-06-19 17:12:27
2
Gini wena girl 🇿🇦🇿🇦🇿🇦 :
na wat smaak hy
2024-06-19 16:46:12
2
Julez :
Interessant
2024-06-19 16:38:08
2
Ellderleaf & Co. :
Na wat proe dit?
2024-06-19 16:09:09
2
Annamaria Visagie (Annalie) :
Nou wat spoeg jy so baie uit.Is daar noe n ander naam nie
2024-09-10 15:20:13
1
Coach D :
Baro ons grawe hom nogsteeds.
2024-06-23 13:04:08
1
Lioness1961 :
Jong Maa dt mut gegrawe word ...maads mos nou soos jle ce leker om teeet
2024-06-22 15:55:17
1
beaversanducks :
Wens ek het die veld kennis gehad van die Khoi san
2024-06-22 15:48:02
1
Mr Louw2 :
pratag
2024-06-22 15:02:42
1
Tyrone - T :
nee jirre my broe ons het in d late 80s & early 90s dit uitgegrawe hie in Port Elizabeth dis barrow man 🤣 like aartappel ma dis groot ons het dit uitgegrawe en potjie gemaak want ons konie aartappels steel uit d huis Dai jare nie anders word j gebliksem
2024-06-22 13:03:11
1
Lilian Leen :
is daar enige rieldans fees by julle
2024-06-22 12:29:29
1
Lilian Leen :
Wanneer Kan ek Kom kuier. Maar ek will by die locals woon. B&B
2024-06-22 12:27:13
1
Anthony West :
Is dit soos kambroo?
2024-06-22 09:13:12
1
Jayson 😁🏆 :
Kerels ds darm maar waar ds nou iets mooi😁
2024-06-21 21:44:48
1
House of Harris :
Bring saam as Jy kampus toe kom.
2024-06-21 21:28:03
1
andreajay_ :
@Keandi Engelbrecht?
2024-06-21 19:37:02
1
To see more videos from user @lamour_cloete, please go to the Tikwm
homepage.