@nikitameyer7: n B R I E F aan die ouer J Y deur die jonger J Y. Hierdie is nie n huldeblyk of n heildronk. Jy was net jou ou self besig om te skryf in die grond. Ek hoop daar is baie grond warokal jy nou bly, en ek hoop jy voel vry. Gebruik jy nog Tresemmé shampoo om jou hare te was. Is jou kop vol krulle, dit het nog altyd by jou gepas. Dit en moddervoete in jou ma se kombuis. Onthou jy nog die reuk van haar huis : rys en vleis en aartapel, sondagmiddagslaapies die huis is stil Bly jy nog wakker om die sterre te kyk, en wonder jy nogsteeds hoe die hemel lyk ? Maak mense mekaar seer of is dit net op aarde wat dit gebeur ? Is jy nog nuuskierig Oor die moets en moenies, en vra jy vrae oor wat jy nie mag doen nie ? Deel jy nog als met jou ma ? Praat Pa nog so baie politiek ? Is die wêreld al gevacinnate of raak die mense nog siek ? Mag jy nooit wegkruip agter dranke, of banke, of grimering, of geld Moet nooit jou onsekerhede by terapeute aanmeld, maak nie saak hoe seer. Wees gelukkig met wat jy het, moenie soek vir meer. Mag jy lief bly vir A L L E S. Die Ups en Downs die smiles en die frowns. Opvoustole op die strand, en elke imperfection op jou hand, en jou voet, en jou oor, en so kan ek aangaan want die wêreld en sy opinies is seker nogsteeds so goor. Hou jy nog karaoke voor die spieël, of is dit nou in die kar. Mag jy noit daai deel van jou met ander sin verwar. Luister jy nog Karen Zoid en Koos Kombuis ? Ek kan dit net imagine : jou huis vol musiek, en lag, en pannekoek, en braaivleis. Mag jy nooit jou woorde sluk. Se wat jy voel, ek hoop jy verstaan wat ek bedoel, met hierdie wishlist A L O N G the W A Y. Dis net sodat jy nie vergeet van my Die jonger J Y . @Jolan
Nikita Meyer
Region: ZA
Saturday 29 June 2024 17:06:13 GMT
Music
Download
Comments
Celesté :
wow hierdie is amazing🥰
2024-07-02 22:10:38
9
Jacelien Botha :
🥰amazing
2024-06-30 07:13:25
2
Lizinda Mentoor :
🥰Wow
2024-07-05 19:30:17
1
Jean-Pierre Matthee :
🙏🏼🙌🏼🤍🫶🏼dis amazing
2024-07-06 19:33:31
2
Lynette :
Dit is so pragtig 👌🥰 ❤️Stay blessed 🙏😍❤️
2024-12-08 15:49:22
0
Ammaarah :) :
absolutely beautifully said ❤🥰
2024-12-04 11:46:13
0
Lebone Suffocate :
this is beautiful 🥰, I'm not Afrikaans but I'll learn. Thanks for this piece, beautiful 🌻🌻
2024-12-04 07:39:34
0
Lizaan Van Beek :
Wow, dit was Beautiful 💜
2024-12-04 16:51:14
0
stokkie :
beautiful 😍😍😍😍😍 you are practicing
2024-12-09 06:01:19
0
Fillesteyn :
Jy klink soos Donnalee Roberts!! Jyt die mooiste stem!!🥰🥹
2024-12-03 19:13:59
47
1x_laurika_x9 :
Die woorde is so diep en mooi ek het hom oor en oor gekyk😳😁
2024-07-10 17:05:22
34
Frans :
😭Die het my hart so pas geraak😳🤗
2024-07-03 07:15:00
15
Carla :
Kan ons hom save asb 🥺
2024-07-05 18:49:20
6
Kylan De Jager :
Ek soek net meer en meer !
2024-07-08 12:05:12
5
Lee :
ek het nou net n paar trane gepik so mooi was dit❤
2024-07-03 17:47:14
8
Cherie Hoops :
Maak dit n sound asb🥰😱😱
2024-07-05 07:02:51
2
Lalie's Lines :
Wow. Dit is besonders mooi. Dalk moet meer van ons briewe skryf aan ons ouer ek. Weet net nie of ons so goed sal skryf nie.
2024-07-15 15:03:09
4
Ccmeyer :
so mooi🤗✨
2024-07-08 20:34:53
2
VD :
Pragtig...
2024-07-05 20:01:17
1
Izak1986els :
it's beautiful 😍, dame dit het deep geslaan, beste gedig 😏
2024-07-23 16:12:36
4
nayqiifarmer :
ek dis net wat ek nodig gehad het😭😭😭
2024-07-16 17:55:59
3
🇿🇦*-CC-*🇨🇦 :
Wow dis so so mooi🥺❤️
2024-07-28 04:45:44
1
Chris Jansen :
Dit is so diep mooi🥰🥰🥰
2024-07-03 19:12:53
4
Daniël Botha :
talent is in die woorde👏🏻🔥
2024-07-03 10:17:52
4
Audrey Watson :
amazing mooi!!!!!!
2024-07-18 18:34:26
2
To see more videos from user @nikitameyer7, please go to the Tikwm
homepage.