@laurikarauchofficial: Toe ‘n vriendin vir my vertel het van ‘Klein Tambotieboom’ van ‘Die Heuwels Fantasties’ (dit bly maar een van my gunstelingname vir ‘n groep) het ek oor een oor daarna begin luister. DHF het die vermoë om hulle liedjies op die oog af eenvoudig en toeganklik te laat klink, maar, veral as jy weer en weer luister (!) kom die digterlikheid van die liriek stukkie-vir-stukkie na vore. ‘As die osoonlaag vergaan en in ‘n kandelaar van sterre val’ is mos mooi! ‘Klein Tambotieboom’ gaan ongetwyfeld die toets van die tyd deurstaan. Dit was gevolglik besonders vir my om op my ‘Die Reis’-album die liedjie in duet saam met hulle te kon opneem. Hier is ‘n greep uit ons verhoogoptrede tydens ‘Afrikaans is Groot’ een jaar. Mooi dag vir jou en bly knus! #fyp #viral #aig #afrikaansisgroot #fypシ @DieHeuwels @Afrikaans is Groot

Laurika Rauch
Laurika Rauch
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 09 July 2024 07:33:36 GMT
100812
6432
89
412

Music

Download

Comments

teresalinholm
Teresa Linholm :
love your voice wow
2024-07-09 11:46:56
5
user70870237006537
Kimmy :
my favorite favorite song ..I just love this song ❤️❤️❤️❤️
2024-07-15 19:21:05
5
annique960
Annique :
Tannie Laurika is GOALS!
2024-07-16 20:31:53
5
amylynkemp3
Amy :
🔥🔥🔥🔥🔥love this song
2024-07-13 03:44:22
3
thunderbolt_bryan_
🥊 Thunderbolt_[Bryan]⚡️ :
Wow! 🔥
2024-07-09 10:52:18
3
martie294
martie53 :
awesome song, love your voice.❤️❤️❤️
2024-07-11 21:20:46
1
christoanderson1970
Christo Anderson :
Briljant
2024-07-14 19:56:42
1
declerkiris
Iris :
Wow my favourite song 🤗🤗🤗🤗🤗
2024-08-13 06:17:50
0
lerumovanzyl
Lerumo :
Great lyrics.
2024-08-05 17:32:18
0
davidolwagen
David Olwagen :
What a legend 🥰
2024-07-18 13:51:56
0
anne.lewisschneid
Anne Lewis-Schneider :
My favourite afrikaans artist ever, a talent so rare and solid...
2024-07-21 16:42:03
0
jordanheskwa2
Jordan j :
Wow net wowww❤️
2024-07-21 19:49:40
0
user3911685871103
elma :
asb
2024-07-19 18:26:41
0
ripdigit24
ripdigit :
Woorde kan nie beskryf hoe lief ek vir dié tannie en haar kuns is nie.
2024-07-09 12:57:04
26
dutchess_007
Weskus Dutchess :
my alles....die vrou
2024-07-13 13:04:57
7
user4124379675329
user4124379675329 :
so mooi! vat aan my hart!
2024-07-15 17:36:02
2
roelenecoetzee
RoeleneCoetzee :
Groot fan van tannie Laurika. Daar is nie iemand met n̈ mooier stem nie!
2024-07-16 19:08:41
1
3audrey3watson3
Audrey Watson :
ek kan heeeeldag en aldag net na jou luister!!!
2024-07-15 19:42:07
1
mariaanliversage
Mariaan Liversage :
Mal oor die song👌🎉❤️
2024-07-15 16:56:20
1
clee2811
clee :
die mooiste siel so opreg gebly musiek wat stories vertel en familie vriendlik is🥰
2024-08-13 16:46:03
0
ouma199999
ouma :
😂😂😂♥♥♥ mooi
2024-08-11 21:02:27
0
ronel.yzelle
Ronel Yzelle :
Pragtig 🌺🌺
2024-08-11 15:26:29
0
connienel
connienel :
Pragtige🥰
2024-08-11 10:33:16
0
wernerhugomans
Werner Hugo Mans :
die kruip diep in my siel
2024-08-07 20:06:43
0
jurinaluzya
Jurina Luzya :
Pragtig
2024-07-24 17:04:04
0
To see more videos from user @laurikarauchofficial, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About