Dan moet die geskeide man maar sy eie kerk begin met sy eie konstitusie. Ek dink die manne debate te veel terwyl siele verlore gaan.
2024-07-27 19:26:55
15
Jeffrey :
Die Bybel se wel Jy mag skei maar wel moet enkel bly,as Jy wel weer trou word Jy As n hoereerder geklas. Dis n baie interesante topic want hoe kan ons n hoereerdee op die preekstoel toe laat.
2024-07-27 07:32:41
5
Christine Wehr :
HIERDIE BROER PRAAT DIE WAARHEID
2024-07-29 13:22:52
2
RyanG :
Byvoeging... Hulle moet enkel bly solank hul verbondsmaat nog lewe want God is n verbondsGod.. Slegs seksuele sonde verbreek die verbond, maar hier wys vergifnis sy krag
2024-07-28 06:40:27
2
RyanG :
Christus basseer Sy verhouding met die kerk met die huwelik. Hy vergewe ons ontrouheid, net so moet ons mekaar vergewe en in liefde lewe. Skei slegs deur seksuele sonde, maar dan enkel lopend bly.....
2024-07-28 06:36:54
2
Ervine Adams :
Dis woord. Want daar isi plek vir egbreukers in die hemel nie hoekom is daar dan plek vir die egbreuker agter die preekstoel?
2024-07-27 13:52:31
2
Patrick Goodwin :
Bietjie vroeg van my.Die Griekse teks kan letterlik so verstaan word: "een vrou-man". Dit verwys na getrouheid aan sy vrou. Sy oe moenie rond dwaal
2024-07-27 01:18:48
2
Anthea Eiman :
Ek stem saam hulle moet af staan, Die bybel se sonde is sonde
2024-07-29 16:39:41
1
ryanromarkoctober :
ek wil net he o s as gelowiges moet verstaan die 5 fold ministry is nie ampe nie maar wel gawes, tot uitbreiding van God se koninkryk en om die heiliges toe rus.
2024-07-28 18:41:26
1
RyanG :
Geskeides moet enkel bly as n vorm van fisiese straf deur seksuele drange te onder druk en sodoende na mekaar te verlang deur die vlees, sodat versoening in die Gees kan geskied deur vergifnis...
2024-07-28 06:38:03
1
Roy Roy :
En Dokters moet nie flu of kanker kry nie
2024-07-27 15:42:52
1
Jermaine Bruiners :
I'm so interested in knowing what would be done I'm a married man but there's to much doctrines that going nowadays
2024-07-27 15:39:32
1
RyanM :
Wys die skrif wat so se..
2024-07-27 13:26:16
1
Highly chosen by Yahweh Selah :
Die Here se wat hy twee saam bind in huwelike kan geen eens skei nie Amen
2024-07-27 04:34:23
1
🇿🇦Gavin_ORIGINAL🇿🇦 :
Nou wat as jou geliefde betrap word egbreek…moet Jy dit maar ignoreer en dit aanvaar?. Is dit wat Ek vistaan
2024-07-31 18:10:17
0
Benjamin Blaauw :
weet u hulle hoe word manne van die Here aangeval deur hulle vroue .. . daar is ń geval waar ń vrou egbreek pleeg terwyl die prediker in die werk is.
hy moes skei. maar hy kanie die Here verloën ni
2024-07-31 11:29:51
0
mindblower092 :
nou vra ek wat van die leiers wat buite egtelike kinders het binne die huwelik, ook as n leier
2024-07-30 04:56:27
0
Brendon Mouzark swanepoel :
hy mag ook nie weer trou nie dienaar..
2024-07-29 17:54:57
0
JimmyD :
Hypocrites!
2024-07-29 17:13:15
0
drew :
ekt altyd gewonder hoekom Paulus gepraat het net oor jong vrouens en weduwees en niks noem oor geskeide mense nie????
2024-07-29 15:14:07
0
Grant Prins :
Ek sal.se dat Pastore/Opsieners steeda moet volstaan volgens die skrif as die persoon in sy/hom somdige lewe geskei het en agterna eers sy/hart vir die Here gegee en die Here aan hom.n vrou gegee het.
2024-07-28 19:52:24
0
Darryl Erasmus :
die topic maak seer. hoor gou hier, baie in 5 voudige bediening is alreeds geskei. al is hulle getroud, fooitog😔
2024-07-28 18:53:16
0
truthofYahweh :
lyster na Frik Weideman Menorah Terbanakel op YouTube..hy prt oor egskeideng en die huwelik baie powerful verstaan nou beter 🙌
2024-07-28 18:49:13
0
Jeffrey :
Kostitusie beteken niks as die SKRIF die guidelines kla gee. Evangelie het sag kom raak. Ons compromise deesdae baie
2024-07-28 10:36:06
0
Den :
David het 500 vroue
Solomon 1000
Het God hulle disqualified?
2024-07-28 10:25:35
0
Johan :
al wat ek hier lees is jy mag nie dit en dat doen nie...baie mense is nog nog diep onder die wette en self gemaakte wette...daar is genade vir almal
2024-07-28 10:05:57
0
Patrick Goodwin :
As gelowiges moet ons altyd vir Jesus Christus as verwysingspunt voorhou in elke onderwerp huwelik, egskei, en hertrou ook.
2024-07-28 06:36:49
0
Patrick Goodwin :
As gelowiges moet ons altyd vir Jesus Christus as verwysingspunt voorhou in elke onderwerp huwelik, egskei, en hertrou ook.
2024-07-28 06:36:49
0
Patrick Goodwin :
As gelowiges moet ons altyd vir Jesus Christus as verwysingspunt voorhou in elke onderwerp huwelik, egskei, en hertrou ook.
2024-07-28 06:36:49
0
Patrick Goodwin :
As gelowiges moet ons altyd vir Jesus Christus as verwysingspunt voorhou in elke onderwerp huwelik, egskei, en hertrou ook.
2024-07-28 06:36:49
0
Patrick Goodwin :
Ek hou van die vraag hoe doen ons nou in hierdie geval?
2024-07-28 06:36:49
0
lolanthemeyer :
En as die pastoor weer trou
2024-07-28 05:20:40
0
Patrick Goodwin :
Ek wil graag paar woorde beklemtoon wat hier genoem is, nl egbreker, fariseer, en die Bybel word voorgehou.Ek stem saam as die Bybel dit so se.
2024-07-28 04:18:12
0
Patrick Goodwin :
Ek hoop om binnekort te begin. Ek wil nie hierdie man van die Here se platform misbruik nie.Daar is atwoord die Bybel
2024-07-28 03:45:11
0
Patrick Goodwin :
Goeie more dierbares ek is op Tiktok volg my gerus. Ons gaan hierdie onderwerp hanteer.
2024-07-28 03:43:47
0
user7646paarl :
Faraseeer... Hulle gan nie in nie. En nou wil hulle ook d ander buite hou.
2024-07-27 15:36:07
0
Lady M :
Amen ek stem saam🙏🙏
2024-07-27 14:28:50
0
Patrick Goodwin :
Vir Paulus, onder die inspirasie van die Heilige Gees is dit primer om dit te noem.Want hy was deel van die sanhedrin.
2024-07-27 01:24:07
0
Patrick Goodwin :
Daar is nog twee ander filosofiee, maar wat ons glo oor die teksvers of onderwerp is sekonder
2024-07-27 01:21:31
0
To see more videos from user @johnchristoffels0, please go to the Tikwm
homepage.