@johnchristoffels0: #southafricatiktok #christiantiktok #pinkster #tiktoksouthafrica

John Christoffels
John Christoffels
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 27 July 2024 18:37:19 GMT
3855
70
41
22

Music

Download

Comments

crazycleeboss
❤️‍🔥Clayton :
Dan se Jesus laat julle doop in die naam van die Vader seun en heilige gees dan trek Hy die lyn en se julle noem my heer en Meester en julle is reg maar julle doen ni wat Ek se ni so ....
2024-07-29 18:24:30
3
crazycleeboss
❤️‍🔥Clayton :
ek is jmr om te comment maar ek is iemand wat iemand goed yt te Luister maar ek moet se ek verskil Sam u u sien die apostels se laat jou doop in die naam van Jesus tot vergifnis
2024-07-29 18:22:20
3
crazycleeboss
❤️‍🔥Clayton :
doen ek wat die apostel se of moet ek doen wat Jesus se come on now want ek hoor wat u eindlik wil oor dra
2024-07-29 18:26:53
1
shelly_7405
shelly_7405 :
Matt 28 verse 19~20
2024-07-28 03:30:59
1
elosuis.cloete3
Elosuis Cloete :
Hoe is jy gedoop
2024-08-10 23:32:23
0
thiago_nigro45
Oprimorico :
Laat jou doop broer in die Naam van die Here Jesus Christus hou op verskul doen wat die Woord se.
2024-07-31 15:10:58
0
ralton07
Ralton07 :
Ek dink die predikant moet sy assumptions oor 'doop' voor Gino Jennings gaan regstel vir die gemeente van god om duidelikheid te kry oor hoekom hy die mense met hierdie woorde wil mislei.#laatdoopjou
2024-07-30 11:35:03
0
grleroux
g.leroux :
Matt 28:19
2024-07-27 19:22:20
0
bradleydavids13
bradleydavids13 :
facts
2024-07-27 18:55:53
0
To see more videos from user @johnchristoffels0, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About