@taanstuine: Replying to @gerhard_1985_

Taanstuine
Taanstuine
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 30 July 2024 08:34:47 GMT
12342
246
11
39

Music

Download

Comments

ocean.silverblue
Ocean.Silverblue :
hoe weet mens waar om te sny as jy snoei? ek het geen idee wat 'n ogie is nie😅
2024-07-30 09:18:44
3
nana13799
Mariaan :
Jammer oor n̈ heel ander vraag,om terugkeer na jou oumansbaarde.Los jy dit in die reënseisoen (BAIE reën) steeds onder die "boompie" of skuif jy dit sodat dit nie teveel water kry nie...baie dankie
2024-07-31 05:23:43
1
boer007
Boer :
Doen jy die selfde met druiwe?
2024-07-30 19:21:20
1
rina.prins
Rina Prins :
ek sit my stokken dadelik in water buite. ek vervang elke week die water tot hy wortels kry dan plant ek hom
2024-07-30 16:00:32
1
christelsauer
Christel Sauer :
kan tannie van nader af wys hoe n oogie lyk asb❤️
2024-07-30 12:42:57
1
gerhard_1985_
Gerhard :
Baie dankie
2024-07-30 11:14:37
1
user2925931535648
user2925931535648 :
Moet jy nie skuins sny?
2024-07-30 10:26:42
1
louisvanderwal
Louis van der Walt :
Enige raad hoe om ‘n relatiewe nuut geplante Viburnum te snoei sodat hy in ‘n heining vorm?
2024-07-30 14:46:31
0
To see more videos from user @taanstuine, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About