@hesti_highlights: Eerste oggend vlog met 2 kiddies 🥹 kan nie glo sy is al ‘n hele week oud vandag nie. . . . . . . . . . . . . #Vlog #mom #momoftwo #newborn #toddler #toddlermom #baby #babygirl #babynumber2 #ditl #morningroutine #fyp #foryou #tiktoksouthafrica #CapCut

Hesti
Hesti
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 14 August 2024 05:59:19 GMT
87287
6878
126
27

Music

Download

Comments

prinses_mamma
❤️❤️❤️Prinses_mamma❤️❤️❤️ :
sooooo beautiful❤️❤️❤️❤️❤️
2024-08-14 09:01:56
3
tanica229
Tanica :
still love your videos, so much love ❤️congratulations on your new bundle of joy and all the best, P.S. love your self care advice
2024-08-17 06:48:03
1
tamib86
TamiB :
She's so beautiful 🥰
2024-08-14 07:12:47
1
lizelle.pretoris
lizelle :
congrats 👏
2024-08-14 21:30:35
1
chantelleleroux05
chantelle le roux :
baie geluk sys pragtig
2024-08-14 19:48:02
5
kasea50
🇿🇦 🎀 𝙆𝙖𝙧𝙞𝙣 🎀 🇿🇦 :
Ek was glad nie n fan van die newborn stage as n enkel ma na n keiser nie,ek't letterlik alles self gedoen... Maar die laat my dit eintlik mis.
2024-08-14 10:34:20
2
nikkaqiie
nikkaqiie :
hesti help asb bietjie uit boeta boud is 3 weke oud vandag en lui met winde enige tips asb ek is n FTM❤️
2024-08-14 11:46:52
1
anusckapotgieter1
Anuscka Potgieter :
Tannie het n baie mooi baba Dogterjie en Seuntjie xxx❤️Tannie is ook baie mooi 🤩
2024-08-19 11:54:23
1
sarinatjie
Sarina Bosman :
Só lekker om hierdie journey saam met jou te volg! My tweede seuntjie is 5 Aug gebore so ek kan so met jou stories vereenselwig!
2024-08-14 06:16:08
3
itsmeclar01
~C~♡ :
sys te pragtig❤
2024-08-16 16:48:55
1
hannetjie30
hannetjie30 :
Aaawww! Hesti sy is so pragtig. En ouboet ook. Jy is n awesome mamma.👏💕
2024-08-14 17:30:02
2
.joelene
*Joelene* :
Aaahw sys so pragtig!!! Asb deel met ons jou ervaring met n C section. Moet oor 2 maande die selfde padjie stap en dit is alles n scary onbekend 🙈
2024-08-14 06:13:31
2
estelleruthven
estelleruthven :
sy is pragtig
2024-08-15 21:42:53
1
pattat2909
Elzaan :
Baie geluk Hesti met jou pragtige bondel my sussie pop is nou 7 weke party dae is maar moeilik maar vat dit net dag vir dag
2024-08-15 19:46:08
1
reece_45
Reece_45 :
jys nogsteeds so mooi🥰
2024-08-15 15:54:04
1
alechia.mcdonald
Alechia McDonald :
Baie geluk met baba dogterjie alle seen
2024-08-15 07:24:42
1
vickymaletswa
TBG :
Ah sy lyk pragtig 🥰
2024-08-14 18:17:51
1
chantelklopper312
Chante Klopper :
oulike baba☺️☺️☺️
2024-08-14 17:24:49
1
userz9989
Veronica :
Pragtige baba 🥰
2024-08-14 17:08:18
1
tinac0wie
Tina Cowie :
baie geluk🥰
2024-08-14 16:42:48
1
angela.in.sa
Angela • Travel & Lifestyle :
Sy is pragtig🥰
2024-08-14 15:37:19
1
estasteenkamp13
Esta 🦋 :
te pragtig 🥰
2024-08-14 15:18:35
1
teacher.helga
Teacher Helga :
Ag sy is te oulik🥰💐
2024-08-14 15:18:28
1
hailey123sv
HM :
🥰🥰🥰🥰 Sy is pragtig.....
2024-08-14 13:53:12
1
barbsr40
BarbsR40 :
sy is pragtige 😃
2024-08-14 13:51:07
1
To see more videos from user @hesti_highlights, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About