@esme.fox: Ek het onlangs al hoe meer begin opmerk en bewus geword van ‘n oortuiging wat onbewustelik amper ‘n norm in ons samelewing geword het — dat vroue gereeld slegs as vroue in ’n man se wêreld gesien word. Ek (en waarskynlik ook baie ander vroue) het al talle kere in scenario’s wat meer manlik dominant was baie min en baie klein gevoel, en gevoel as of my stem nie gehoor word nie. Die ergste van alles is dat van hierdie mans vriende van my is wat ek as broers beskou en ek 100% seker van is dat dit geensins hulle intensies was om my so te laat voel nie. Maar tog gebeur dit steeds. Daarom het ek besluit om hierdie gedig wat ek geskryf het met julle te deel. In hoop dat dit ander se oë ook bietjie kan begin oop maak. #afrikaans #afrikaansegedigte #afrikaansequotes #vrou #hoop #afrikaansisgroot #gedig #gedigte #luister #liefde #respek #afrikaanstiktoks #suidafrika #suidafrikaaner #suidafrikaansetiktok

Esmé Fox
Esmé Fox
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 27 August 2024 15:49:14 GMT
3708
100
1
12

Music

Download

Comments

1973jesica
Jessica :
Wow beautiful said
2024-11-22 04:31:48
0
To see more videos from user @esme.fox, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About