Saffa! Ek verkoop die sheglam produkte ek hou stock aan. Daai grip primer en die blushes en contour is amazing! Ag alles is amazing 😁
2024-08-30 11:30:51
4
Shanley Christiaan :
Oooooooh ek love video asb van full sheglam make up🥰😁
2024-08-30 13:41:32
3
Tinky :
Ek was ook influenced deur haar nou moet ek nog net die products probeer en leer hoe om make-up behoorlik te doen 😂😂😂😂
2024-08-30 10:09:31
3
Lose it with J :
ek was ook stout na Mekayla se she glam tutorial 😂
2024-08-30 19:35:20
2
Shimaré Smith :
Boetie gesels lekker saam. 🤗🌸
2024-08-30 18:53:40
2
juffie van Lill :
waar kry jy daai MAMMA top????
2024-08-30 17:58:34
2
Bernadine Scheepers :
Ek moet bieg, ek moes weer kyk, die eerste keer het Boeta die show gesteel 🤭
Jis maar daai packaging 😍😍
2024-08-30 11:35:47
2
🍍 :
mamma is that Biltong for teething?
2024-08-30 09:18:35
2
Luzaan De Fortier Ras :
😂😂😂
2024-10-06 04:20:54
1
silvia :
Ag cute hy wil net graag saam mamma praat
2024-09-06 13:26:28
1
Teacher Rici :
Shein, sheglam , house of cosmetics... My budget budget nie meer nie
2024-09-04 13:43:39
1
Jaynie Nieuwoudt :
Love jou content!! Wil nie negatief wees nie ma julle ASB wees versigtig vir Shein se Makeup. Hul is getoets is vir heavy metal wat rerig baie gevaarlik. Daar is baie doccies out there oor dit. X
2024-09-03 05:49:46
1
charlotte :
hy is so flippen mooi🥰
2024-09-02 19:39:23
1
Tanya Michelle :
toets alles ek wil sien!!!!🥰🥰🥰♥️
2024-09-02 08:47:06
1
Renata Slabbert :
Gou gesond word. Hy is so oulik 🥰
2024-09-02 07:04:58
1
Yvette :
sheglam rocks😍😍😍😍
2024-09-01 14:27:19
1
Desre Van Der Westhu :
💜
2024-09-01 07:05:40
1
Stella :
Aww hy is so sweet. En dis beautiful al die produkte. En ek hoop jy voel gou beter. 🥰🥰
2024-08-31 19:48:06
1
adminabefire.co.za :
Jinne ma die lyfie is cute🫶🫶🫶
2024-08-31 18:58:54
1
JoWarne :
the primer is amazing
2024-08-31 13:41:14
1
merike_schoombee :
"When there's resistance you stop" 🤣🤣🙌🏻🙌🏻 Tell me you're a Friends fan without telling me you're a Friends fan 🙌🏻🖤
2024-08-31 13:07:42
1
꧁ᬊᬁ Dit_Is_Essie ᬊ᭄꧂ :
Never mind the haul, kan ons asb een van Fanneman kry wat so gesels 🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣 he took the light 🥰🥰🥰
2024-08-31 12:36:34
1
Jane@78C :
❤
2024-08-31 11:28:29
1
ValleryDeVos :
Jy kan nie die arme kindjie so straf met mushrooms nie 😂😂😂
2024-08-31 08:11:23
1
SuzanneRentzke💫 :
Ekt daai primer. Love it
2024-08-31 07:51:41
1
To see more videos from user @jousaffamamma, please go to the Tikwm
homepage.