beautiful stuff u must also help me how you budget. because dam I get jealous to see how u can afford all this. we struggle I got 3 girls. what work does hubby do. and your always so beautiful ❤️
2024-09-07 12:12:40
1
🫶 :
Earlyy
2024-09-04 14:18:35
1
꧁࿇♥Sཽhཽaཽnཽiཽ♥࿇꧂ :
Hori waar sign ek op om ook een van jou kinders te wees🤭Jys n goeie mamma
2024-09-03 17:29:26
8
Riana Hanekom :
Wanneer kom sy kaap toe?
2024-09-03 14:28:30
2
Smile altyd :
Dit koud by ons hier
2024-09-03 18:07:31
1
Naomie Lubbe :
As ek mag vra wat het die denims gekos by jet . baie dankie. Awesome haul🤗
2024-09-04 12:17:55
2
Lize :
Budget julle apart vir so iets? Soos spaar julle of is dit oor die algemeen by julle maandelikse budget in?
2024-09-04 01:26:04
1
Marietjie Delport#Team Stienie :
Almal het iets gekry behalwe mamma 🙈🙈🙈
2024-09-05 11:24:24
2
Shani van Zyl_3 :
Koop tannie nie vir tannie ietsie nie? 😂 Tannie is so n goeie mamma!! ❤️
2024-09-04 18:12:09
2
CharlizeBooysen1 :
heeltemal van die haul af 😅. Waar het jy jou headboard gekoop ?
2024-09-04 17:44:36
2
hanneke Buitendag :
die weer is maar warm koud
2024-09-05 12:17:36
1
Cathlynn Kruger :
gaan julle vir vakansie kaap toe ?
2024-09-05 10:35:26
1
kgb1932 :
nice goedjies ...ek love om ook vir my kleindogter te koop
2024-09-03 14:37:16
3
🎀Elizna 🎀 :
wat gaan hulle by die kamp doen☺️
2024-09-03 16:03:45
2
🎀Elizna 🎀 :
watter tipe roll on het jy gekoop?
2024-09-03 15:28:49
2
Nik :
Lilly klink presies soos jy as jy se sulke hehe😁 gaan luister die videos van haar klink identies 🥰😅
2024-09-03 14:28:22
2
I L L Y_M E Y E R 🌸 :
Kaap is nog koud
2024-09-04 13:00:21
1
@pinekotze# :
jule is tog te dierbaar❤❤❤
2024-09-03 14:18:19
1
nina🌼 :
kan jy asb ń "day in my life" doen!
groot asb🙏❤
2024-09-03 14:11:18
3
keano linnert :
Dis nog chillies inni kaap
2024-09-07 15:53:37
0
Bianca :
En toe kry mamma niks nie aii ons Mamma's skeep onsself af ons voel ons kids verdien altyd als in n winkel .😂😂
2024-09-06 07:28:57
0
Jessica Van Niekerk :
EK Hou Baie van jou
2024-09-04 10:49:07
1
Avery :
😍😍😍
2024-09-04 03:53:45
1
Avery :
💕💕💕
2024-09-04 03:53:41
1
To see more videos from user @lizamariedias0, please go to the Tikwm
homepage.