@eloisekchampion: @annusckamunnik_Gfrag @Gfrag SA #eloisepromakeup #eloiseprofessional #eloisechampionmua #SAMA28 #gfrag #gfragsa #weightloss #fyp #foryoupage #foryoupageofficiall #capetown #southafrica

💋💄Eloïse Champion 💄💋
💋💄Eloïse Champion 💄💋
Open In TikTok:
Region: ZA
Sunday 08 September 2024 11:17:57 GMT
13631
413
55
42

Music

Download

Comments

angeliqueboshoff87h
Angelique Boshoff 🌷 :
Hulle Berberine is ook amazing vir pcos, dis vir my beter as al die ander wat ek al probeer het. Kan net nie meer als bekostig 🙈
2024-09-08 14:03:27
3
babylipps2006
TF :
Ek voel jou vrou ek sit met die selfde probleem
2024-09-08 16:51:19
2
annusckamunnik_gfrag
annusckamunnik_Gfrag :
Mensie ons gaan die pad saam aandirf... ons glo in jou blom!
2024-09-09 05:59:19
2
fire_angel_angie
Fire_Angel :
Voel asof jy van my praat😔
2024-09-08 13:07:45
4
ivette.heystek
Apple pie ♥️🇿🇦 :
Join the club. Menopause en cortisol levels, en en en.... It ís what it is ! Wens ek kon gewig verloor om weer uniform te dra
2024-09-08 14:33:09
3
carolstander
Carol Stander :
Ek is in presies dieselfde bootjie as jy En ek het net eenvoudig nie die fondse om enige van die goeters te koop nie Sterkte vir jou pad vorentoe 🌹
2024-09-11 07:56:02
1
plussizedqeendewet
➕️ size De Wet Queen :
🥰🥰🥰🥰 sukkel ook met al daai 🥰🥰🥰 behalwe angs net depression 🥰🥰🥰🥰 baie sterkte 🥰
2024-10-27 05:36:04
2
pearla897
Pearl :
ek sukkel ook en vrede gemaak daarmee
2024-10-30 18:04:59
1
inagoulart446
ina :
Sterkte🥰. Ek het ook al opgegee. Al waar ek verloor het was intermitting fasting. Maar ek is moeg, Gee op. en produkte koop kan ek nie
2024-10-20 09:14:44
1
moniquemuis4
👠💄👑Monique👑👠💄 :
Sjo dit maak sin
2024-09-08 14:43:21
2
ivette.heystek
Apple pie ♥️🇿🇦 :
Well girl, ek hoop jys suksesvol
2024-09-08 14:37:54
2
retha.balie
Retha Balie :
ek voel dieselfde as jy "kwadraat" maal n duisend. catch my drift ek ken elke ding op die mark legal of nie haha. dis uiters depressing. my ma het my nie so mooi vertel van menopause nie maar dis hel my pel. sterkte girl jys gelukkig gryp dit met albei hande en drink maar water
2024-10-07 16:51:46
1
rethatjie
Rethatjie :
Sterkte MooIste 🌺 Eks saam opgewonde Om jou journey te volg. You've got this ♥️
2024-09-30 07:15:48
1
diana.lategan.ntg
Diana Lategan NTG :
Baie waar, almal kan nie dit bekostig
2024-09-17 13:28:44
1
nita31945
Nita :
Dit is die mees amazing produkte.. Ek gebruik die Cortisol, onder andere.... En ek weet nie hoe ek sonder dit klaar gekom nie... Sterkte🥰
2024-09-17 04:18:11
1
ester89070
Ester :
Kan mens dit saam hoe bloeddruk pille gebruik?
2024-09-15 18:23:13
1
mariska_87_
Mariska :
ek het ook ontdek met boed toetse Dat my Cortizol vlakke insanely hoog is, ek is ook op angs medikasie & ek is bipolar. Sterkte 🥰🥰🥰
2024-09-15 18:18:12
1
annatjie0123
Annatjie :
Dit is eerlikwaar die BESTE produkte jy moet die Berberine ook kry saam sal ons die padjie kan stap
2024-09-14 20:11:05
1
susankearney77
SusanKearney77 :
Jy is mooi net soos jy is
2024-09-09 14:40:19
1
just891011
@Virago :
Jy is Stunning binne en buite. Lief jouself, dit sal vanself gebeur....
2024-09-09 13:36:21
1
braze_7
braze_7 :
Jy is n beautiful vrou. Jy kan dit doen!
2024-09-08 21:11:46
1
chaleensmit993
chaleensmit993 :
Eloise glo vir my asb en ek hoop jy sien my boodskap die produk werk glo my asb
2024-09-13 06:19:06
0
mammabeer50
Ronel :
het jy al ashwaganda probeer
2024-09-08 22:12:27
0
lifeme457
🌻Sunflower 🌻 :
🥰🥰🥰
2024-09-16 07:05:22
0
To see more videos from user @eloisekchampion, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About