@mosselbaai_monna: Ek het n draai gaan maak by die 9de Suid-Afrikaanse Toughest Firefighter Alive kompetisie in De Bakke, Mosselbaai.... Weereens besef n mens hoeveel keer hierdie brandweermanne hul lewens daagliks op die spel sit om ander te red. Dankie aan elke brandweerman en -organisasie vir jul diens 🙌🏻 #mosselbaytourism #iconicmosselbay #mosselbaai #ditislekkerinmosselbaai #mosselbaaimonna @MTNza @westerncapegoverment @Mossel Bay Tourism