@groupeditorsofficial: Honderde fietsryers het van reg-oor die land op die plaas Dwarsvlei, naby Middelburg bymekaar gekom om aan die twaalfde Ride the Karoo fietswedren deel te neem. Die wedren strek oor drie dae en het so gewild geword dat dit deesdae oor twee naweke plaasvind om deelnemers te akkomandeer. Fietsryers het vandag, 28 September om 07:30 in koel weer weggespring om 73 km, en 'n klim van 660 meter aan te pak.

Group Editors
Group Editors
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 28 September 2024 08:38:49 GMT
1692
8
0
1

Music

Download

Comments

There are no more comments for this video.
To see more videos from user @groupeditorsofficial, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About