I'm listening. I've lost 12kg over 2years from having 1 meal away and less sugar
2024-10-01 10:34:34
1
miji :
I’m sorry you have been struggling so much with your weight. I think you are absolutely stunning and have such a kind heart. No more crying you will get there.
2024-09-30 13:33:11
2
Desray Myburgh :
Ek voel nes jy my gewig kry my erg onder en die mense wat konstant vir my sê ek is duk...
2024-09-30 16:10:57
5
Lulu :
Wow ek het nodig gehad om na jou boodskap te luister. Dankie❤️
2024-09-30 16:50:27
6
Alienka 🍒🪩 Content Creator :
Stuur my ‘n DM, ek was in dieselfde bootjie en ek het iets gekry wat my lewe verander het ❤️
2024-09-30 15:07:36
2
danismileybee :
Mag ek vra wat dra jy op jy lippe? Dit is so mooi!🥰
2024-09-30 18:06:11
2
Kaylene Williams :
Baie dankie ek het dit so so nodig gehad ek voel presies dieselfde oor my gewig en oor myself. Jy is nie alleen nie. Jy is verskriklik mooi
2024-09-30 14:48:54
1
Floridageorgia :
jy is beeld skoon niks vout met jou nie jy is so mooi🥺 dis so mooi gesr maat wert net jy is so mooi 🥺🌸
2024-09-30 20:41:44
4
Abram Jan Du Plessis :
Ek sal will se, jy is jy, baie mooi, en ek belowe jou ek sien jou as die mooiste konings dogter wat so so spesiaal.
2024-10-03 23:05:08
1
WernerSwart :
Net die wat deur die oë van die Here kyk,se opinion is Waardig
2024-09-30 23:05:45
2
Marissa Ellis159 :
❤️ek voel jou pyn
2024-09-30 18:41:13
2
adelchatrin :
So mooi boodskappie.😱
2024-09-30 18:33:04
2
Typicalgirlygirl :
Jy is mooi nes jy is ❤️
2024-09-30 15:42:13
2
J•E•S•S•E :
❤️❤️❤️❤️Ek voel presies die selle 🥺
2024-09-30 11:30:37
2
Gabs :
Jy het hierdie so mooi gesê, wens dit was meer oor gepraat! Jy is gorgeous ❤️
2024-10-01 14:35:36
1
Connie_Letsoela :
❤️so mooi! Dankie dat jy deel❤️
2024-10-01 10:51:34
1
agentHein :
Mooi !
2024-09-30 20:43:29
1
To see more videos from user @mionette_official, please go to the Tikwm
homepage.