@h2a_groot_ockert: #saffa #southafrica #boerseun #boer #h2aalltheway🇺🇲🇿🇦 #portelizabeth #suidafrika #afrikaans #h2a #h2aalltheway

H2A GROOT BOER OCKERT
H2A GROOT BOER OCKERT
Open In TikTok:
Region: US
Tuesday 01 October 2024 18:16:59 GMT
68009
1391
154
292

Music

Download

Comments

charissakoegies
Charissa___Die Spook😱 :
is daar vrouens wat ook H2A Kan doen?
2024-10-22 13:16:20
2
naleen_crou
Naleen :
en julle moet seker geld daar ook he om te Kan eet en leef
2024-10-21 08:35:32
3
garretrossholdens
garret :
where and how can I apply for work over there
2024-10-27 18:51:40
0
vorster93
vorster93 :
eks nommer 3!🇿🇦🇺🇲
2024-10-13 19:31:31
1
jenniferwatkins28
Jen jen :
nope nit worth it
2024-10-16 20:55:36
0
ktt.outdoor
ktt.outdoor :
Nice post
2024-10-28 06:50:33
0
earningsontheweb
✨Mignon | Digital Marketing✨ :
Great video you for sharing🙏
2024-10-11 06:40:02
0
rumpleminth2a
rumplemintH2A :
Ek is definitely man nommer 3
2024-10-01 19:51:20
0
bertusmalan0
Bert🇿🇦🇺🇸 :
En ons moet nog probeer spaar om 3-4 maande sonder werk te gaan sit by die huis ook nog
2024-10-03 14:25:04
9
simplevisas
Simple Visas :
Ek haat dit as iemand vir my se jou man werk Mos in Amerika Jul het mos Baie geld 🤕
2024-10-05 10:15:37
5
maricamomsmakemoney
Marica_&_Moms_Make_Money_♡ :
Nee wat...veral nie ons wie afhanklikes het nie. Al 8jr in...Net 5jr plan gehad.Nie moeitewerd nie... Ek maak nou $$$ tuis dat pappa permanent huistoe kom!!!💪🎉
2024-10-10 17:44:10
3
nickywessels8
Nicky Wessels :
kan vrouens dit ook doen?
2024-10-23 21:30:13
0
charlia919
charlia919 :
my man is in Aus. lewenskoste daar is baie hoog. kan omtrent net vir my en die 2 kids sorg vir kos en blyplek hier en vir homself daar. dis swaar op mens se huwelik, maar in SA kry hy nie werk nie.
2024-10-17 17:35:06
1
annette_attaq_lotter
✨Annette🪩Lotter✨ :
jaaaaa en Dan dink ander mense jou man het NET geld wanneer hy in Amerika werk. want hy kry mos nou $$$
2024-10-17 19:44:17
0
juanpierre702
JUANPIERRE :
as n mena trug kom van us af en jy kom by di lugawe trek hulle tax van daai gelde of is dit n mena sin skoon
2024-10-16 11:32:06
0
h.a_andre
H. A. Andre :
Jy is reg met man nommer 1 maar ook verkeerd hulle kan moer goed doen as hulle die geld weg sit wat man 2 en 3 doen en kan al op 27 ophou n huis en n bakkie koop uit die boks uit
2024-10-21 15:26:16
0
sam_flower6
johnny flower :
julee werk en share net. en dis great. Los spaar vir die VADER en rykbvir die regering
2024-10-18 18:45:17
0
leana085
leana085 :
sjoe reg gesê
2024-10-18 15:18:27
0
dadsgaming977
DadsGaming977 :
kan n mens da kom werk op n plaas of iets as hy nie ondervinding het nie
2024-10-17 03:15:23
1
charleneackermans
charleneackermans :
waarheid dankie vir dit
2024-10-17 15:25:43
0
lindseyyorkrobberts
Lindsey York-Robberts🐎 :
As jy n gesin het glad Nie, Dan watter Staat werk jy en die rate, en hoeveel ure werk hulle. ons het 2 kinders en Skool geld maak ons dood!!! ons Kom net net deur, en Moet spaar Vir wanneer hy tuis is
2024-10-17 05:32:59
0
johanmomberg1
Johan Momberg846 :
Goed gese. Darm nie net 60 n maand nie. Reedelik meer.
2024-10-16 22:34:44
0
kobus221
Kobus :
Dis baie waar
2024-10-16 20:19:45
0
To see more videos from user @h2a_groot_ockert, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About