alternator works differently on each vehicle leaving the leads on after the jump can damage the alternator
2024-10-08 17:17:57
1
OMEGA°RED :
Huh😳
2024-10-08 19:38:45
0
Martin :
🤭🤭🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣 nee girl jybis te cute 🤣🤣🤣🤣
2024-10-08 06:28:32
0
KPKILLZONE :
lol sy weet obviously
2024-10-08 11:44:40
0
Jo3 :
Blond
2024-10-08 05:37:24
0
Kwagga44 :
voorstel. kry dikker jumper leads dan hoef jy nie so lank te wag om die ander kar te jump start nie. en ook n ander ding. die kar wat gejump word. sit die negative op die engine block (staal) dan
2024-10-08 11:39:23
7
Morne Van Der walt :
ja neh bly jy is nie n blond nie 😂😂😂
2024-10-08 06:39:59
5
edward_eckelton :
maak jou gedagte op, petrol of diesel. Diesel is goedkoper. Dan hoef jy nie te gaan staan nie
2024-10-08 17:04:17
4
biks168 :
Diesel gaan in die swart pyp dan word dit ge convert ne in die …
2024-10-09 03:11:13
2
Billy :
Ag dit is nie petrol oortap nie, jy bedoel hulle tap light fluid oor. Die oranje draad is vir die petrol oortap
2024-10-08 09:57:04
1
nickname21674256 :
nou se my hoe gan n rooi en swart kabel diesel of petrol oor dra? dit stoot net volts & amps wat dc is van di 1 kar na die ander
2024-10-08 04:41:11
1
Jacques :
ja tap batery uit🤣
2024-10-07 20:54:42
1
Tobie Olivier585 :
😱😱😱😱😱😱once nu het ek Allis gehoor😱😱😱😱😱😱
2024-10-09 09:09:45
0
Gert Coetzee :
oo my aarde
2024-10-09 07:19:49
0
Julia Engels :
shoe..jou kind gaan baie wys word 😁..love dit🤣
2024-10-09 04:36:04
0
franky :
sy het haar hare de dye lol
2024-10-09 03:53:27
0
Silver Dillano 47 :
Die Batery is Pap
2024-10-09 00:08:25
0
rudolfvorster213 :
Ek hoop nie dit is unleaded petrol wat jy in daardie lead-acid battery gooi nie😀
2024-10-08 20:03:21
0
🤪MR RED🤪 :
🤣🤣🤣🤣Ek kani meer ni siud afrika jou ledgent
2024-10-08 19:01:00
0
MNR33🇫🇷 :
joh geniet dit😂
2024-10-08 18:54:56
0
Marcel BAR :
Petrol 🤣,ek wil ook kom koop!!
2024-10-08 18:04:18
0
Werner Basson+L :
hell nha bly ek is nie by jou 😆
2024-10-08 17:51:45
0
Johannes Jantjies :
my voorstel is koop n nuwe battery
2024-10-08 15:53:55
0
Dust2Dust :
Daai Geel Kar is baie nice
2024-10-08 15:14:14
0
To see more videos from user @char_leefereira, please go to the Tikwm
homepage.