@hoshtokoloshhacked: Replying to @i_amme49 PS, ek het jou naam gebruik as n voorbeeld sonder dat ek agter gekom het @TannieDot Sorry 😳🤣😁 #afrikaans #hoshtokolosh #snaaksafrikaans #afrikaanstiktok #afrikaanscomedy

Steven Smurf  Hacked Account
Steven Smurf Hacked Account
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 09 October 2024 04:58:09 GMT
10922
406
113
1

Music

Download

Comments

sherrillpot
SherrillPot :
Tannie is the right way if the women are 10 years or older. 🥰🥰🥰
2024-10-20 11:37:57
0
_._alecia_
Alecia :
ek Smith lol
2025-01-03 17:42:03
0
natzxoxox
🅟🅗🅨🅒🅞 🅑!🅣🅒🅗 :
Manners is not hard to learn.... But I would agree that the men in SA don't like to be named Oom.... 😂🤣😂 I wonder why 🤔🤣
2024-10-11 12:36:03
0
ezroz.artworks
Nature's Best at Healing :
100%
2024-10-11 17:24:30
0
isabelle........4
Isabelle :
Ek het geleer as iemand 10 jr ouer as jy is,noem jy hulle oom of tannie. Dis uit respek.
2024-10-12 18:24:55
14
cptaurus12
CPL :
🥰vir my gaan dit oor die respek waarmee jy praat.
2024-10-20 06:58:34
1
lliebenberg
lliebenberg :
Oh my tannies by die werk. Ek dooi 10 keer!!! Ek leer my kinders niemand is jou tannie of oom as hulle nie jou tannie of oom is nie😡
2024-10-22 15:57:55
0
tanyastoutgat1
Tanya Stoutgat 😉😉🤫😂 :
Jy mag my mar ok tanie noem 😂😂😂😂😂😉❤️🤗👌
2024-10-09 05:40:25
4
trustno1oh
Granny 2025 :
Mooi dag vir al die Ooms en Tannies ouer as 55 😜
2024-12-05 08:16:10
1
jennifergroenewald63
Jennifer Groenewald :
toon net respek my ma ht my geleer iemand 10jaar en ouer is tannie of oom...Ek Glo steeds daaraan...
2024-10-27 08:27:07
4
sandrablom58
Sandra Blom 🇿🇦 :
Jy kan maar tannie se, geen probleem met dit
2024-10-09 06:00:46
2
flippie.nel
flippienel26 :
Vandag se jong kinders het nie respek nie dis maar so ons is nie groot gemaak nie maar nou ja ek voel soos jy
2024-10-12 17:58:43
0
cathybairdbezuide
Cathy :
Ek is nie jou tannie nie😁tye het verander✌op 59 was my ma oud, ek nie
2024-10-11 10:15:35
2
madsvs01
Mads :
Amen respek
2024-10-09 07:06:37
2
liezelvanheerden3
Liezel Van Heerden :
ek tannie ook almal, of Mev dis hoe ons groot geword het. ook om mamma x2 in een sin te se😂 nou se die kinders mamma kan Jou kar leen = (mamma kan ek asb mamma se kar leen)
2024-10-14 20:31:41
1
ernaengelbrecht
Erna Engelbrecht 1 :
Ons met tannie grootgeword
2024-10-14 07:06:55
1
vickivanniekerk73
Vicki van Niekerk :
Dit is so, maar deesdae lyk ons ouer gade jonger en die jonger geslag ouer. So partykeer is dit snaaks want noem jy iemand Tannie dan is hulle jou ouderdom of jonger😂😂😂
2024-10-11 04:40:41
1
joeleneb_pty_limited
JoeleneB :
selfde die kant..10 jaar en ouer is tannie en oom
2024-10-09 07:20:00
1
taniallani
TJ 🧚‍♀️ :
presies... 👌
2024-10-09 07:00:53
1
sparkle.na
R :
seker generasie ding, want ek is seker ook al ń tannie maar ek wil nie so genoem word, ek is met niemand se Oom getroud nie! 😂🤣
2024-12-22 17:55:27
0
estie.prinsloo.bo
Estie Prinsloo - Botha :
Ek is geleer jy sê Dame of Meneer
2024-11-30 05:06:03
0
deniseherbst5
Friend to all :
dit alles te doen met rispek. 🥰
2024-11-19 16:06:35
0
karlienhusselman
KarlienHusselmanAwardWinner :
wie's jou tannie😂
2024-11-16 06:29:08
0
momabear968
momabear :
😂😂😂 eish daai woepper wappers was blitsig vinnig en dan doen mens dit nie weer nie 😂😂😂
2024-11-13 03:41:02
0
To see more videos from user @hoshtokoloshhacked, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About