@tamlynwessels_official: Wyn mag dit dalk makliker maak maar hoe voel julle daaroor?

tamlynwessels_official
tamlynwessels_official
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 09 October 2024 16:45:30 GMT
107597
6211
282
41

Music

Download

Comments

grootseun_h2a_nd
🇿🇦GrootSeun_H2A_ND🇺🇸 :
Ek kan ongelukig nie dans nie 🙈 maar wane ek trug in SA is gaan ek leer 😜💪🏻
2024-10-10 03:46:45
1
leon_die_grootbaas
FormlessEye06 :
🤣🤣🤣 Een het my al gevra om te dans, sy was nie baie happy toe ek nee sê nie 😏 want ek kan nie dans nie 🤣🤣🤣
2024-10-09 17:11:40
13
zanman270
zanman270 :
Ek as n man. Ja.....verseker.....doen dit😂
2024-10-10 19:09:26
6
adriaanpieter28
Adriaan :
Ja asb hulld moet. Ons is ook skaam soms om te gan vra
2024-10-10 02:41:43
3
lfb88
Le-juan Botes :
ek dink daar is niks verkeerd as ñ dame ñ man vra om te Dans nie. 💯🔥
2024-11-28 07:54:24
1
megan.claasen5
𝓜𝓮𝓰𝓪𝓷🎀 :
Dis is cool! Ek sal nie, maar dit is cool🙂
2024-10-10 10:59:39
2
riaan.van.devente5
Riaan Van Deventer :
Js
2024-10-10 19:06:21
1
quintinlamb4
Quintin Lamb :
jaaaaa
2024-10-10 06:05:03
2
sonel74
sonel 😋✌️ :
ja ons mag
2024-10-09 19:21:40
2
luanegreyling
Luanê Greyling :
jaa
2024-10-10 09:34:57
1
nadenejonker
x🤎Nadene Jonker🤎x :
Ek dink meisies kan ouens OK vra
2024-10-17 18:26:16
1
wantekkan1
}DÍLLAN{ :
natuurlik
2024-10-19 06:18:38
1
vanskalcwyk
simeon 579 :
die meisies mag my vra om tedans😂
2024-10-09 19:52:42
1
_kalvin_vernikus_usa_
🇿🇦Kalvin_Vernikus_USA🇺🇸 :
ja hulle kan maar
2024-10-19 13:44:48
1
sarelvisvoet
sarelvisvoet :
ja dit reg
2024-10-09 17:31:18
1
alextheghost13
Alex the ghost :
Ja as hulle n klein bietjie wyn soek
2024-10-28 18:26:26
1
luca.stratford
Luca Stratford :
Jaaaaaaaaaaaaaaaaa❤️
2024-10-09 17:55:29
1
barendblignaut2
barend blignaut :
ja meissies mag, ons H2A 🇺🇲manne kani wag om weer te daans nie 9maande is lank , nie 1 van ons Sal nee se vir n daans ni
2024-10-09 16:58:43
3
wessel_jordaan
Wessel Jordaan :
Ek is mal oor dit as n meisie my vra om te dans, grootste kompliment wat n ou kan kry😎😎
2024-10-09 17:09:36
3
brandon_boshoff6
brandon_boshoff :
Jy moet my dalk op n date vra🙈
2024-10-25 14:51:53
1
juniorjohan98
juniorjohan98 :
Like jou songs
2024-10-21 19:49:19
1
hennerbal
Hennie van wyk :
virseker. soms moet ons mans ook gevlei word😄
2024-10-10 04:26:10
2
yellowm34
Monster :
👌een 💯%ja ek het my man dan gevra om te trou laasjaar 22ste Desember 😁
2024-10-10 09:27:49
1
To see more videos from user @tamlynwessels_official, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About