@zetskevpletzen: Klein bietjie olie vir die elephant legs en butterfly arms. #greenscreen

Zetske van Pletzen
Zetske van Pletzen
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 18 October 2024 11:32:47 GMT
5958
122
16
4

Music

Download

Comments

dizzyl23
Lizzygirl23 :
ons vrouens is ongelukkig so desperate om te conform tot die standaarde wat voor ons is dat ons enigiets sal doen
2024-11-03 14:17:59
0
jolandecoetzee
Jolande Coetzee :
😂😂😂😂😂
2024-10-20 21:09:02
1
charliepretorius
Charlotte Pretorius :
😂😂😂
2024-10-24 04:22:28
1
chicky408
Chicky B :
😂😂😂
2024-10-21 21:09:38
0
rhino3239
Rhino :
😂😂😂
2024-10-21 18:12:54
0
benjamin.c.welding
Benjamin Welding :
Believe me there are people who buys it.
2024-10-25 04:36:10
0
jacquesvannieke10
Jacques Fun Niekerk :
Hallo Zetske... Ek hoop dit gaan goed met jou. Ek het jou na jou foto's en video's gekyk. Jy is 'n baie mooi vrou... Elegante dame, en well looked after. Well done. Sal jy my asb terug volg?
2024-10-27 19:04:48
1
comerex_wolf
Comerex Wolf :
klink vir my na n verlies 😂😂😂😂
2024-10-18 12:14:23
0
zellie_se_soet_patats
Zellie_se_soet_patats :
ek lag my altyd dood vir sulke advertensies, want ek voel geen elephant of butterfly gaan die trick doen sonder om jou ligaam goeie oefening te gee nie. 👌💯😁
2024-10-30 14:10:22
1
itsmenene1511
🔥Wildfire_27🔥 :
Ek gaan dit drink en aansmeer 3 keer 'n dag 🤣
2024-10-25 17:23:10
1
blueeyed_duchess
🪷 Nikita 🪷 :
Al wat jy gaan verloor is jou geld 😂😂😂
2024-10-27 20:16:56
0
user1291655900147
RITA :
😳😳😳😳😳😳😳
2024-10-24 08:50:56
0
jolandecoetzee
Jolande Coetzee :
Is ons order in vriendin?
2024-10-20 21:09:12
0
To see more videos from user @zetskevpletzen, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About