@die_hele_leetjie: Replying to @foxy25roxy my velle is vreeslik min. Eks baie geseend en bevoorreg. Ek was bang vir dit. Maar ek dink ek sal maar so effens van n vel he as ek klaar is met my weightloss journey x #allsizematters❤️❤️❤️❤️ #Queensdonthate #lovemysupporters🔥💞🙏 #weightlosstransformation #fyppppppppppppppppppppppp #fitnessmotivation

Die_hele_FIT_Leetjie😜
Die_hele_FIT_Leetjie😜
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 21 October 2024 12:13:21 GMT
16748
650
44
9

Music

Download

Comments

robbertse2
Anriette :
Niks fout nie.. Jy lyk BEAUTIFULL 👌👌👌
2024-10-21 17:37:47
1
jennybliksemse5
bliksemse5 - jenny :
wow
2024-10-24 19:03:00
0
adrisouthward
adrisouthward :
jy is beautiful welldone
2024-10-23 16:45:51
0
dianasmith71
Dee :
Ek is n maergat met n pens agv n cyst. jys grt inspirasie vi my en jys stunning
2024-10-25 09:49:47
0
user5602422879483
Jeanne H :
En dit maak nie saak of daar velle is nie...dis heel ok so! 🥰
2024-10-21 12:57:43
4
_lolla._x
Lolla :
Dit kom nie net van die gewig verloor nie, onthou jy het kinders ook in die lewe gebring, baie mammas sukkel ook met dit. Jy bly beautiful ♥️🩷
2024-10-22 06:56:40
5
neytjiev
Neytjie Blom🌻 :
Jy doen goed jy is steeds beautiful
2024-10-21 12:55:58
3
elizedejager4
Elize :
So trots op jou.
2024-10-21 12:57:41
1
010emmie
Emmie :
Super trots op jou🥰🥰🥰
2024-10-23 04:52:16
0
vonnah_0315
FunShine Bear 🎀✨ :
love love love jou 💕
2024-10-24 10:41:26
0
siems94
♡siems♡ :
Volg j al lank sjoe jy lyk rrg amazing 🥰🥰🥰
2024-10-22 13:29:48
0
tinkerbelq6
Spokie 👻💜 :
jy is my inspirasie. Dankie 💜💜💜
2024-10-30 05:22:29
0
orsmond8107
Michael :
🥰🥰🥰
2024-10-21 13:20:39
1
jessicasmock3
gert Engelbert :
😃😃
2024-11-01 04:00:14
0
saffa.01
Hot Mom 101 :
You inspired me🥰 kyk my video van before and after 🥰🥰
2024-10-21 16:25:46
1
To see more videos from user @die_hele_leetjie, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About