@thewiewessels: #devonhofmeyr #louisliebenberg #tewiewessels WANNEER DIE ROTTE VAN DIE SINKENDE SKIP AFKLIM. Ek gesels oor Louis en deel veral belangrike nuwe inligting oor Devon wat dalk bietjie meer perspektief sal gee. Ek het baie houe gevat die laaste paar jaar vanaf Louis oor ek teen hom opgestaan het. JEL....die man het my van 'n dubbele plaasmoord laat beskuldig, my laat opsluit oor sy handige konneksies met Bheki Cele, my beswadder waar hy kon en by wie hy kon. Diep in my persoonlike lewe gekrap en daar groot probleme veroorsaak. Dalk anderdag hou ek 'n tell it all, maar vir nou eers haal ek my hoed af vir al die daarbuite wat aanhou veg het.

TewieWesselsV2
TewieWesselsV2
Open In TikTok:
Region: ZA
Sunday 27 October 2024 12:30:33 GMT
181195
3954
97
572

Music

Download

Comments

bennydupreez
Benny :
Tewie...jy is ń gooie mens...don't change boet....
2024-11-05 14:05:17
6
mrmike212
Mr Mike212 :
Well done Tewie yster 💪🙏
2024-11-08 10:40:05
2
marietta_z
Marietta van den Hee :
Dankie Tewie. Ek is baie teleurgesteld in die wat nou stil is. Juanita en kie.......
2024-10-27 13:16:45
53
ansiedutoit7
ansiedutoit7 :
Wat gaan nou word van die mense wat hulle geld verloor het.Die wat geld uit dit gemaak het
2024-10-27 13:38:32
7
onlinelarochelle
LaRochelle :
wat gebeur in die Donker Kom uit in die lig
2024-10-27 17:34:29
18
mariaelizabethswart
Maria swart :
dit is die beste bewyse dat geld die wortel is van alle kwaad en baie het die wortel gehap .Dit is eintlik baie hartseer.🙌🙌🙌
2024-10-27 14:33:28
14
cindyschutte00
Cindy-Lee :
Jy is die enigste een wat sin praat!Dankie tog daarvoor!!
2024-10-27 14:39:42
27
2021_815
Bella 🇿🇦 South Africa :
Ja TW ek en my familie het hoë respek vir jou, dankie vir dit wat jy dien en voor staan 🙌
2024-10-27 16:01:44
6
louafricachild
NoDrama Llama :
Die stilles se broeke bewe sekerlik, want deur assosiasie is hulle net so skuldig soos die wat gearresteer is. Die deler is so goed soos die steler.
2024-10-27 17:20:05
15
louise6011
Louise :
Tewie respek vir jou n boerseun na my hart
2024-10-28 02:47:29
13
radio_sondermense.h2a
Radio_S🧿nder_Mense_Fred_texas :
Ek hoop alles werk uit vir Devon.
2024-10-27 13:02:59
10
ella363611
Ella 🇿🇦 :
Dankie dat jy sterk gestaan het ☆☆☆
2024-10-27 15:14:51
9
odie_parasapper
Odie_Parasapper :
Dankie vir jou insig Tewie, sterkte.
2024-10-27 13:05:40
8
helpdesk24sa
HELPDESK24SA :
Jy is n regte mens kan sien jou hart sit op die regte plek
2024-10-27 13:33:31
7
ferdi_steyn01
Ferdi J Steyn :
Dinge gebeur buite ons beheer, mense judge links en regs. Goed gaan soms skeef al probeer ons dit weer reguit maak. Ons sal verwoes word deur mense en woorde. Niemand is perfek nie.
2024-10-27 17:05:41
7
rina.kotz
Rina Kotzè :
Tevie dink jy hy gaan ook toegesluit word. Wie is al di vroue wat saam hom toegesluit is.🥰
2024-10-27 16:08:03
2
pap_vleis_1
Pap&Vleis :
Vertel ons asb meer vd joernalis??
2024-10-28 07:06:09
1
grootjohn
Groot John :
Devon is van Hero by die Bittereinders tot Zero by Louis. Ek glo sy beeld is vir goed beskadig en ek glo dis die einde van sy lewe in die kollig.
2024-10-28 20:01:37
3
mvz042012
Mariet🌿 :
So mooi boodskap. As al die Afrikaners net so kan redeneer, kan baie dinge reg geruk word in SA.
2024-10-31 09:36:52
2
ekischrismari
Chris-Mari du Preez :
ek het baie respek vir hierdie video en alles wat jy gesê het 👍👍
2024-10-28 05:27:24
3
toothfairy74
Tooth fairy :
Wow dis baie mooi woorde. Respek
2024-10-27 15:20:47
3
user5256954521480
Adriaan :
Goed gesê.
2024-10-27 13:10:29
3
lanechanelle6
Annamarie :
Baie dankie repsteer die ware woorde van verskillende mense. Opregtheid AMEN God Seën 🙏
2024-10-27 12:57:41
3
isa.erasmus7
isa erasmus🦋 :
Dankie Tewie baie respek vir jou.
2024-10-27 17:19:18
2
valerieberesford8
valerieberesford8 :
Danki wate woorde 💕🙏💕
2024-10-27 16:33:36
2
To see more videos from user @thewiewessels, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About