@taanstuine: #taanstuine #tuinmaak #gardening #landscaping

Taanstuine
Taanstuine
Open In TikTok:
Region: ZA
Sunday 03 November 2024 09:45:34 GMT
30201
824
31
213

Music

Download

Comments

liesbet70
user2259356687685 :
Waar kry n mens die gras van Mayford asb?
2024-11-03 10:57:08
2
inadebeer1
Ina :
Saai jy dit of koop jy dit in blokke wat jy kleiner spit
2024-11-03 10:01:18
1
elmariedurand123
Elmarie Durand :
Kan jy my asb sê waar n mens die blokke in swart/donker grys Kan kry?
2024-11-03 19:41:42
1
dupmonica
˜”*°•.˜”*°• Mona •°*”˜.•°*”˜ :
vraggie voor hy die saad geplat het hoe het hy die grond eers bewerk?
2024-11-03 17:45:36
1
dontgiveadam3
J :
Hi tannie, watse fertiliser kan ek gebruik op my kikuyu gras, ek bly in die oos kaap so dis baie sanderige grond?
2024-11-03 09:58:49
1
xstinavdwesthu191
Xstina :
Dit lyk mooi 🤩
2024-11-06 07:55:16
1
suney_dirkie
Suney Diedericks :
sal dit groei in areas waar dit in die winter ryp?
2024-11-05 14:24:47
1
annatjiehandford
annatjiehandford12 :
Baie mooi.
2024-11-04 11:31:39
1
bokkievandermerwe
bokkievandermerwe :
Baie oulik
2024-11-03 16:15:51
1
trudie128
Trudie :
Dis baie mooi.
2024-11-03 15:21:37
1
natalierennie915
Natalie Rennie915 :
Dankie baie. gaan definitief onder my bome probeer
2024-11-03 12:57:02
1
marijkedelangejeacocks
Marijke De Lange Jea :
help asb. my strawberries plante wil nie vrugte gee nie dit blom wel. wat kan ek dit gee?
2024-11-03 11:26:06
1
naomisnyders
naomisnyders :
Pragtig
2024-11-03 10:28:28
1
jacoubie
Jacoubie :
vertel en wys ons van die gadget wat jou volg ook asb 😁😁😁
2024-11-03 10:08:02
1
sonya9654
sonya :
Hi ek het n origdee het baie mooi geblom nou is hy besig om dood te gaan wat kan ek doen
2024-11-06 04:56:27
0
sue_sue3
sue_sue3 :
Kan jy asb n video maak oor wat ek kan doen om n groot Krismisroos boom oor te plant. Ons trek en ek wil hom so graag saam vat. Dankie
2024-11-03 18:21:35
0
To see more videos from user @taanstuine, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About