@skuldhulp: Wil jy jou huis en motor beskerm? Frans Cloete, Uitvoerende Hoof van Skuldhulp, verduidelik hoe: ✔️ Ons onderhandel vir 'n kleiner, bekostigbare terugbetalingsplan. ✔️ Dit word deur 'n hof goedgekeur en beskerm deur 'n hofbevel. ✔️ Solank jy die plan volg, bly jou huis en motor veilig. Kyk die video en vind uit hoe ons jou kan help! www.skuldhulp.co.za #Skuldhulp #skuldberading