@whoopajoulekkerding: Tyrone ontvang n toekening vir provinsiale prestasie by Saldanha baai Laerskole sportsbanket 2024 Tyrone dankie vir die ongelooflike kind wat jy is in die skool en buite. Op die sports veld en van die veld af is jy n uitstekend kind en ek is ongelooflike trots om te se ek is jou mamma . Baie gelukig met jou prestasie en toekening mag daar net groot dinge vir jou voor le . Lief jou oneindig baie . 🏈 💙