@rossouw_my_nou: PART 1....THE OWNERS OUT DID THEMSELVES TAKING 5 MONTHS TO SET THIS UP AT THEIR HOUSE IN HEIDELBURG. WELL DONE AND THANK YOU FOR THE SHOW....👏👌🙌#rossouwmynou #onsisdiescholtze #merrychristmas #heidelberg
Dis vrek goed gedoen! My enigste vraag is, speel die liedjie oor en oor of is daar ander wat ook speel?
2024-12-13 05:58:53
23
Google_was_my_idea 💀 :
eskom watching this 👁👄👁
😂😂😂
mooi gedoen though
2024-12-13 04:05:34
39
benitaH :
waar is dit? gaan ons dit saterdag sien met jordaan park kersvader
2024-12-12 20:35:31
2
💜Conrad💜 :
Hier in P.E paar mooi huise. 😍😍
2024-12-13 08:51:41
3
esteroosthuizen6 :
Hierdie is pragtig, maar as julle naby Pretoria is in die aand, ry Lawley straat Waterkloof- dit is ongelooflik.
2024-12-13 14:01:06
3
Hennie-Turbo :
Dis stunning gedoen! N mens sien dit nie meer nie en dit is sad dat daai kersfees spirit nie meer daar is soos in die ou dae toe ek groot geword het nie
2024-12-19 08:14:29
2
To see more videos from user @rossouw_my_nou, please go to the Tikwm
homepage.