@jess_coffee_crime_club: #greenscreen Die tweede deel van Don Steenkamp se storie oor die moord van sy gesin in 2012. #southafrica #truecrime

Jess | Coffee & Crime 🇿🇦
Jess | Coffee & Crime 🇿🇦
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 14 December 2024 10:37:55 GMT
206217
4797
203
187

Music

Download

Comments

missnatiepop
@Nats🍭 :
how can he get 20yrs for taking 3 lives had it been someone else they would have gotten life ..
2024-12-17 09:55:58
3
user777108528435
Sharon :
Thank you love you stories and you sharing. Doing an amazing job.
2024-12-15 03:48:14
5
monica.susan7
Monica Susan :
🙏😇💖💯👌...Job Well Done Jessica
2024-12-19 18:50:26
2
georgeharrison690
George :
☺️Dankie, dink jy is "Spot On" - met die info supplied.....
2024-12-15 07:56:07
1
vkn_zander_21
🔥VKN_ZANDER_21🔥 :
Daars ñ movie ook oor die Griekwastad Moord
2024-12-14 11:41:03
18
oulikjacobs2
oulik :
wel as hy in staat was om te moor sou hy haar verseker kon verkrag het ook dit is so siek
2024-12-14 11:06:24
19
elsabe1115
BELLA BOK :
HY MOET V EWIG SIT
2024-12-14 14:14:36
17
gogga_72
Petro Olivier :
Kan jy vir ons eendag die duiwels dorp een doen, asseblief ?🤗🤗
2024-12-14 18:17:58
8
natasha.barnard08
Natasha Barnard :
joh dis erg
2024-12-14 10:59:55
7
pearla897
Pearl :
😌danke vir al jou info waardeer
2024-12-14 18:23:45
5
paulvanniekerk630
BOER PAUL VAN NIEKERK :
Dit was 2 aangenome kinders...
2024-12-14 15:02:54
4
martie.jordaan4
Martie Jordaan :
wat van do sussie wat nog lewe?het sy nog iets ontou? waar is sy nou?
2024-12-14 14:43:16
2
stephan.du.plessis
… :
Hi Jess, ekt al probeer om uit te vind maar is steeds onseker.. was die kinders in skole in bloemfontein of in grikwastad ?
2024-12-14 21:50:19
0
ilandrimmelman
ilandrimmelman :
Mens sal nooit weet hoe daai kind gevoel het op daai satdium nie . Hy het dalk seer gehad en wou vir niemand gese het hoe hy voel ni want niemand gaan verstaan nie.
2024-12-15 15:16:26
1
trishadutoit
Trisha D Toit :
Help my reg as ek verkeerd is, maar hy het klaar 20 jaar gedien? Hoe is hy steeds in die tronk?
2025-01-09 08:46:44
1
dileendebeer
Dileen de Beer :
waar kan ek die eerste deel kry?
2024-12-29 14:34:13
2
franco_fkn_potgieter
Franco Potgieter :
Kan jy Modimolle Monster storie dek?
2024-12-18 11:07:20
2
ertjiedo25
Mariette :
ek het die movie asook die boek gelees van Griekwastad moord. die boek is excellent verduidelik alles. en ek het ook devilsdorp ook gelees.
2024-12-19 05:02:34
1
zelvantonder
zeldavantonder :
Het hy 20jaar gekry vir al 3 moorde of per moord en sal hy nogsteeds sy erf porsie kry na sy 20 jaar dan beteken dit hy sal nog 7jaar sit as ek my calculations reg het siek
2024-12-14 13:41:12
1
d.r.v.t
Kanada Boerseun :
Sover ek verstaan is hy vry gelaat n rukkie terug, eks nie seker of dit wel so is nie , maar eks seker dit was oor rsg op n stadium
2025-01-02 19:49:27
0
the_analyst00
The_Analyst :
Wow al 28... Kan nie glo nie. Ek wonder hoe lyk hy nou...
2024-12-14 19:08:34
3
gerritpretorius0
Gerrit Pretorius :
Ek kan nou nie onthou nie, tel die tyd wat hy vir die verloop van die saak in die tronk was by sy 20jaar en hoe lank is hy nou in die tronk?
2024-12-17 16:13:56
2
ilzefourie923
ilzefourie923 :
hy en sy was nie bloed verwant nie. hy was verlief op sy sussie. so ver my kennis strek was hulle albei aangeneem.
2024-12-16 19:00:47
2
vasbyter
Vasbyt-Jip :
Na my beste wete het hy nie n psigiater nie, maar n sielkundige gesien. Jou video is in werklikheid baie akkuraat.
2024-12-14 13:53:33
2
To see more videos from user @jess_coffee_crime_club, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About