@www.t1fxteam.co.za:

The Profxssor
The Profxssor
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 20 December 2024 09:39:40 GMT
6345
100
21
25

Music

Download

Comments

eugeneseptember79
GinoD🐉 :
Just keep GOING 💪💪
2024-12-21 06:11:22
1
talia_d15
Rich_Girl_Lyia :
1. So slaap meer, 2. Daar’s iets soos fasted cardio of Intermittent fasting, jy wil basis jou suiker vlakke laag hou so lank as moontlik, so kies vir jou ‘n ‘eating window’, google intermittent
2024-12-20 20:02:10
2
andre_the_difference
TwistedDre :
Hou aan yster ! Never look back!
2024-12-20 09:51:14
0
pieterlagrange
pieterlagrange :
Hou so aan. ekt van 150kg af gegaan na 75kg so paar jaar terug. Wou jou n inbox message stuur maar ek kan nie...
2024-12-23 16:41:26
0
wsvcoaching
WSVCoaching :
beste na gym. maar jy kan dit chow enige tyd
2024-12-20 15:20:36
0
bralucky015
Bra Lucky :
In 24hours how many hours do you sleep bro?
2024-12-20 10:42:07
0
talia_d15
Rich_Girl_Lyia :
Intermittent fasting
2024-12-20 20:02:36
2
melinda.whare
Melinda :
Drink a protein shake before you gym to give you some energy
2024-12-21 08:06:49
1
ryank379
ryank379 :
🤣
2025-01-07 18:15:07
0
lmoolgie
Laaiq_Moolgie🦋 :
bro are you from kimberley?
2025-01-01 08:43:43
0
jamiebrown503
Jamie Brown :
eat 30 min before your gym session and eat afterwards
2024-12-21 23:06:16
0
stephanvanheerd93
stephanvanheerd93 :
Jy kan dit einklik na die tyd eet, maar daar gaan baie opinies wees. Jy kort wel meer slaap ou maat, baie belangrik.
2025-01-08 05:48:04
0
talia_d15
Rich_Girl_Lyia :
Probeer om jou eerste eete na 12 in die middae te hê.
2024-12-20 20:04:47
1
nvz107
Nvz :
Baie mense het n moerse miskonsepsie van hoe om gewig te verloor. Dis baie eenvoudig, dit wat jy in neem in terme van calories moet minder wees as dit wat jy verbrand op n 24h basis. As jy meer tegnies wil raak, laat check jou insulien-sensitiwiteit. Dis is direk gekorreleerd met jou metabolisme. Thank me later.
2024-12-22 06:35:34
0
talia_d15
Rich_Girl_Lyia :
Die eerste ding waaran jy moet werk is jou slaap routine.
2024-12-20 19:59:51
0
langfaanfoefie
langfaanfoefie :
eet n leke goeie breakfast. en dan gym
2024-12-20 15:42:41
0
To see more videos from user @www.t1fxteam.co.za, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About