@annamieprinsloo: Dis hartseer dat ek nou my suurdeeg plantjie moet oor begin😅🤦🏻‍♀️ #yskas #CleanTok #downonthefarmlife #boervrou #afrikaansislekker #plaaslewe #proudlysouthafrican #suurdeegplantjie #fridgeorganization

Down on the farm life 👩‍🌾🌿
Down on the farm life 👩‍🌾🌿
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 10 January 2025 08:43:38 GMT
54046
2144
93
18

Music

Download

Comments

nora_kruger
Nurse_Nora_Kruger :
Maaaaak stew met die wyn 🤭
2025-01-10 11:24:32
1
dani.elle.lauren
Danielle Lauren :
Thank you for posting this. I don’t think I’ve seen a fridge clean out like this - this is realistic ☺️🫶🏻
2025-01-10 22:35:32
0
q_uinton
Quinton :
Daai intrusive thought van as jy WEET iets gaan stink maar jy kan nie help ok dit te ruik nie 🤣🤣
2025-01-10 08:56:19
20
user88849471661671
Riks :
Wat is die vloeistof in die handy Andy bottel
2025-01-10 09:47:46
2
sugarsheep2
Sugarsheep2 :
mag ek vra hoe maak jy die suurdeeg plantjie
2025-01-10 09:47:48
0
dpenguin7
bleh. :
los die wyn vir n lekker sousie saam die vleis. die alcohol word afgekook so jy kan dit darm eet.😂
2025-01-10 11:28:40
4
leevdmx
Lee-Anne ✨ :
Nee! Moet nie jou suurdeeg weggooi nie😅 Die swart liquid bo op word “hooch”” genoem, dit is ‘n byproduk van natuurlike fermentasie. Jy kan dit uitgooi of net inmeng voor jy weer voer🥰
2025-01-10 09:57:48
2
nickylee119
nicky :
Jy moet jou groente oo sny en in pakies sit en fries dus hoe ek maak
2025-01-10 11:30:56
1
lallaland20
LallaLand :
Love die tiepe videos! 🩷
2025-01-10 09:02:09
1
life_of_a_brunette_
Norma Jeane ♡ :
Jy brei so mooi! ❤️
2025-01-10 10:04:19
0
anridupreez
Anri :
die suurdeeg plantjie is nog okay !! gooi die water af en voer hom net weer.
2025-01-10 12:08:35
2
_its_cay_
Casey myburgh :
nesting phase byt my ook in die gat en wat is dit met ons swanger vrouens wat goed ruik😂
2025-01-10 12:39:34
0
carla_lappies
Carla_Lappies :
Net vir interessantheid, wees net versigtig wanneer baba gebore is, peppermint olie maak dat borsmelk opdroog/ minder raak. Het dit te laat uitgevind 🌸
2025-01-10 14:14:15
1
dominque2001
Dominque :
hoe is die Hisense yskas? het julle al enige probleme gehad/ hoelank het julle al julle sin? 🌷
2025-01-27 18:30:42
0
megs_vrooyen
Megan_vR🌷🪻🌺 :
Ek weet nie of jy weet, maar ek het gehoor dat jy jou suurdeeg plantjie 1 keer n week moet voer, as j hom in die yskas bere
2025-01-17 10:04:01
0
nadia1fkn2underhay
Nadiaunderhay :
tag my groot asb as jy die suurdeegplantjie begin? Ek wil een begin maar het nie n idee hoe nie 😭
2025-01-12 21:16:04
0
estee_steyn
Estee_Steyn :
daars altyd n los verimbelde wortel ne!! haha! 🤣🤣
2025-01-12 11:41:59
0
roelienkruger1961
roelienkruger1961 :
Vat n glasbottel met n wye bek.. sit jou wortel daarin met koue water.. vervang net die water elke week en jou wortels verlep nooit
2025-01-12 08:04:32
0
deids85
Deids :
Ek “gag” elke keer as jy “gag”😂😂😂
2025-01-11 12:30:15
0
back_to_basics101
Back To Basics :
maak rooiwyn sout🥰
2025-01-11 10:26:01
0
back_to_basics101
Back To Basics :
daai is hooch op jou plantjies. dis nog 100% reg❤️
2025-01-11 10:25:21
0
chanique.janse.va
boerenooi :
askuus ek pla maar trek die mint nie in die kos in nie glo dit ryk lkr🥰
2025-01-11 10:10:13
0
anna_retha
Retha Steenkamp :
Maak maar kos met die halwe bottels wyn
2025-01-11 05:00:30
0
marie.jurgens
Marie Jurgens :
Dis ‘n slegte werk. ☺️
2025-01-11 00:32:37
0
miliciab
Miliciab :
Ekt iewers op tik tok gesien daai swart lagie op die suur deeg is goed , jy moet hom net weer voer
2025-01-10 20:05:38
0
To see more videos from user @annamieprinsloo, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About