@bianca_appeltjie: #fyp ag weet jy eks sommer hier vir my plesier 🤣

DieHeleBianca_Appeltjie
DieHeleBianca_Appeltjie
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 17 January 2025 09:11:23 GMT
43003
1564
142
33

Music

Download

Comments

nykie9301
Ané :
And the list goes on 🤣we need makeup too man!😂😂
2025-01-17 13:18:37
3
charlotteholt6
charlotte👑 :
I'm passionate about not starving Mr
2025-01-17 10:40:00
7
net_my_opinie
Net my opinie :
Jy së my
2025-01-17 11:17:15
0
miaadamson
Mia Adamson :
🤣exactly!!
2025-01-17 12:43:30
0
jj16660
jj :
😂nehh
2025-01-18 20:54:09
0
hermienbowles
selfiequeen :
😂😂😂 exactly!
2025-01-19 14:12:34
0
bianca_appeltjie
DieHeleBianca_Appeltjie :
en omdat Blake & associates my heeltyd bel vir daai R34.03 wat ek skuld van 2007 af🤣
2025-01-17 09:22:08
62
sharon_hunter_ireland
🍀Sharon_Hunter🍀 :
het jy daaraan gedink om meisies se make up te doen vir matriek afskeid. as jy doen my dogter is matriek en ons bly in Middelburg 😊
2025-01-17 09:15:58
8
ashleydawson53
user1217071758984 :
Of waar sien jy jouself in 5 jaar dans mens soos uhm ek weet nie eers waar gaan ek more wees nie lol
2025-01-17 11:45:25
2
revenge_body_
Revenge_Body_T :
Jis ek haaat daai vraag😂. En hulle vra dit altyd asof ek gaan se ek wil nog my hele lewe by julle werk .
2025-01-17 13:42:01
0
millaopperman
Milla :
🤣🤣my antwoord altyd wnt ek hou daar van om n dak oor my kop te he as ek slaap sooo😑 en blykbaar is daai antwoord nooit reg ni🤣my man se ek klink sarkasties,maar ek is ni ds mos di hele waarheid!
2025-01-17 09:34:03
3
soozygirl
soozygirl :
ek wonder wat hul sal doe as mens hul net eerlik antw😭
2025-01-17 09:22:31
3
hermanndebruyn
Hermann De Bruyn :
Aaaaa die mooiste vrou op tiktok 💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕
2025-01-17 10:54:55
2
uksaffaclaudette
UKSaffaClaudette :
Of wanneer hulle vra wat jy wil verdien en nooit wil sê wat hulle bereid is om te betaal nie
2025-01-17 10:40:57
2
chantelvanwyk5
Chantel💝 :
Hi B, het jy nie meer jou eie besigheid nie
2025-01-17 11:22:36
1
renier_vr
Renier :
😂😂😂😂😂 ja wees eerlik
2025-01-17 10:13:49
1
bosslady970
♡Geraldine♡ :
🤣🤣so waar beautiful B
2025-01-17 10:10:47
1
beerkie123
beerkie123 :
Neh haha ek stem wat n dom vrag😂 seka omdat ek ni meer by huis wil sit nie
2025-01-17 09:50:44
1
corniaclaassens
Cornia Claassens :
Hi Bianca, ekt vir jou n boodskap op instagram gestuur.
2025-01-17 09:43:03
1
kobusolivier50
KOBI@13 :
👀😂🤣Puik gese👌👌
2025-01-17 10:56:05
0
theresa783
Miss T :
Ja neeee die lys gaan aan en aan in en Ek is te oud vir only fans so dit is die hoof rede.. 😂😂
2025-01-17 15:36:43
2
ghr704
GERT :
🤣🤣🤣presies
2025-01-26 16:19:01
0
meloneybarnard
MeloneyBarnard🌻 :
Geld 😂
2025-01-22 09:40:18
0
detta_cm
Miss C :
Ja neeee spot on🤣
2025-01-22 07:59:59
0
abie_mulder
Abie_Mulder :
🤣🤣🤣ek was reguit. Het gesê ek soek die ondervinding en kwalifikasie en begin dan 10j verder my eie besigheid🤷‍♂️I got the job💯. En het hulle toe gelos 11j verder🤣
2025-01-22 04:07:13
0
To see more videos from user @bianca_appeltjie, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About