Yoh jy appear nou op my FYP en jou storie laat my trane rol. Ek was presies deur dieselfde. Nie een was bereid om te help nie. Nie my eie bloed nie. Ek was vir dae sonder kos en ‘n wild vreemde tannie het haar ontferm oor my. Vandag is ek suksesol en doen goed, nou soek die mense wat my nie wou help nie, erkenning en geld en handouts.
2026-08-20 04:39:58
9
Abe Groenewald :
What a story 🥺
2026-08-17 19:42:29
5
Conroy Terblanche :
you had me so intrigued in this story, cause I can relate, en tot vandag maak Ek Staat op Niemand. en Fok die res. 👌
2025-01-26 11:02:58
60
Hayley 🇿🇦🇬🇧 :
As an expat this resonates. My experience has lead to me NEVER have to be in a situation to ask for anything ever again.
2025-10-05 07:09:46
7
bon-bon :
That man was sent by God.
2026-08-20 04:57:27
12
💜Haylee Denton💜 :
It's always those who are not your own who helps you the most 🙏
2025-01-25 15:13:00
32
Mel :
That's why you should never put your Trust in people. Rather trust God cause people will disappoint you
2025-01-26 09:57:36
20
Anscholique Daniels :
I can relate, Family are the last that will help you when you need them the most.
2025-01-26 13:30:02
10
Ray :
Not me crying over strangers testimonies ❤️
2025-02-20 10:26:18
6
Samantha Prince :
My skat my trane rol soos ek na di video kyk😭 klink soos my eie storie...Ek het nie eens n sirkel vandag ni...ek leef vir myself, man en my kinners. Moeg van amal se benefit is🥺
2025-02-20 09:15:46
13
Annelise :
Joh vrou. God is really good🌸🌸
2025-01-25 17:59:02
21
user5331005819537 :
God stier sy engels on the right time not our own angels people only stand by you when you can intertian them God did bless that uncle
2025-01-25 14:47:24
48
Ann-Mary Lewis Jacob :
Angels everywhere Meryl. Jou storie laat my weereens besef stel jouself eerste want niemand gaan dit vir jou doen nie 🙏😇♥️
2025-02-20 09:15:20
6
Hendrico Meyer :
Girl,ek het Jare lange vriendskappe afgeskryf oor hulle nooit wou help toe ek dit gekort het nie,maar altyd op my knoppie gedruk het en ek was daar.Sometimes your biggest supporter is a stranger👌❤️
2025-01-30 20:30:06
8
Lilianvanwyk346 :
So waar💯 as j kan gee dan isit fine, maar as jy nie heti dan het niemand nie
2025-01-25 22:08:38
18
Gods child :
Dus net die here 'wat dai destiny helper op jou pad gestuur het❤️❤️❤️❤️
2025-02-21 16:22:36
6
aneesa :
😁life lessons your own won't ever help you but that stranger was sent as an angel from God
2025-01-27 15:23:21
17
Gini wena girl 🇿🇦🇿🇦🇿🇦 :
I needed this testimony🥺
2025-02-19 18:36:58
13
Kapot23 :
Dis altyd die vreemde mense wat help... Maar die Here kom altyd deur op die laaste minute 🙏🙏🙏
2025-01-25 14:39:26
5
🇿🇦 Heidi Lee 🇿🇦 :
nee ek stem M 💯💯💯. ek het ook genoeg lesse geleer.. staan jou eie man
2025-01-25 14:47:49
8
Allison-Claire :
Look at God....
Kind van God
2025-01-26 10:22:17
6
💦💫RIO💫💦💬 :
Nou jou video gesien , en dit my geraak nou onlangs deur soortgelyk. My man se selaris drasties gesny gewees net elke 2de dag geeet , almal gevra en let wel my famielie het geld maar almal of jou ni eers geantwoord ni. Op n dieregroep gevra net vir n bietji hondekos vir my honde jy kan ni vir hulle se daar is kos ni, n vroutjie my gekontak en gese sy sien my na werk , sy het gekom met n sak hondekos en sakke kos vir ons vir 3 dae en sy het my net n drukki gegee met n smile en gese als sal regkom en dis met Jesus liefde ek het so gehuil, di emosies net heeltemal oorgevat 🥰🙏En glo als sal regkom na haar boodskap nou di dag.
2026-11-25 10:03:58
1
catherine lockley :
I cried when I watched this 😢🥺thank goodness vir daai oom 🤗ek sal ook altyd help waar ek kan. Of ek jou ken of nie. Love from a fellow Saffa living in England ❤️
2026-11-22 07:54:29
1
NEY :
Dit het ok so altyd met my gebeer elke keer as ek in need was was dit n total stranger Wat vir my da was en n hand geleen het vir hul. ❤️👑🥰
2026-08-21 06:56:44
2
Vivian Mcpherson :
God send!
2026-10-10 20:54:54
1
To see more videos from user @mezz450, please go to the Tikwm
homepage.