Ai my oom.. In trane is ek.. Oom laat my so aan my toppie dink wat ek die 1 step Des verloor het. Hy my en my broer uit kinderhuis gaan haal en grootgemaak..en toe ons uit huis beweeg gaan haal hy my
2025-01-31 07:16:04
28
madelaine :
Awesome!!!!
2025-01-31 07:18:11
12
Grix🕯L♡vebug🐞 :
ek is Mamma met kind met autisme high function en nie een oomblik in moeilike situasies of tye is ek ooit spyt oor my kind al is dit moeilik..mens lewe vir jou kind.
2025-01-31 06:44:01
8
Marietjie Du Toit :
Jis jy het n awesome hart
2025-01-31 14:30:42
6
itaglia :
God sal jou seën, Wens ek kon dit vir my kleinseun doen. Hy werk hard om n beurs te probeer kry.
2025-01-31 17:39:45
5
user3300906772093 :
🥰👍God bless you 🙏
2025-01-31 05:17:06
7
Creations by Beatrix :
awesome mens
2025-01-31 04:51:28
10
Heila :
Dis so waar wat jy sê, dis so hartseer dat ons in hierdie situasie verval het. Mens is ook nie eers meer veilig in jou eie huis nie. Baie dankie vir wat jy bereid is om n kind te help.
2025-01-31 05:26:39
8
Junell :
gereed
2025-01-31 06:46:00
5
user8085233834515 :
wow God Bless you
2025-01-31 09:01:53
11
marlise :
wow dis awsome🙏🙏🙏
2025-01-30 18:06:19
8
Naleen :
Wow dis amazing🙏🙏
2025-02-04 14:19:34
5
Heidilicious35 :
wow oom dis wonderlik
2025-01-31 11:36:52
11
🌻Madelein@Bam🌻 :
wow awesome mag God bless
2025-01-31 11:24:27
6
hess :
my daughter is 19 same predicament, but I wish you all the blessings for what you are doing and I am sorry you unfortunately can't have children you would have made a real good father God bless you
2025-01-31 11:25:09
6
K. L :
God bless wees geseen🙏
2025-01-31 08:41:08
7
Claudine :
You are amazing God bless you🙏🙏
2025-01-31 12:30:39
5
Minnie Nieuwoudt :
Hou ons op hoogte asb🙏🏻🌹Ons wens ook vir 'n veilige Suid Afrika
ek het nie baie nie maar sal R500 n maand wil sponser
2025-01-31 19:43:32
3
Abigail Taylor💯🥰😍 :
Dus wonderlik baie Dankie vir dit wat jy gaan doen vir hierdie gelukkige kind Mag God jou ryklik seen en sodat jy a inspirasie vir ander wees❤️❤️🙏
2025-01-31 12:13:44
1
yollie :
Dit is awesome, ek sou graag help wou he vir my seun wat nie skool kon klaar maak om n abag te kan gaan loop
2025-01-31 21:32:40
3
Adel Van Tonder :
My seun het laas jaar Matriek geskryf. Keuring by n plek gekry maar ons sukkel om n beurs te kry.. Dit breek my in tien duisend stukke dat ek dit nie vir hom kn doen nie.
2025-01-31 20:19:39
1
To see more videos from user @riaan_0842646032, please go to the Tikwm
homepage.