its not about the "samela" listen to the story his giving bro. listen to this brothers story's (tariq) it's a daily reminder of life. we love your content brother.
2025-02-02 18:05:20
505
Adriano martin :
"ek is nie daai ou wat sal tronk toe gestuur word vir braze maar ek kan eens shop toe gestuur word van my ouers nie"❤
2025-02-02 19:38:08
270
Ricky Vani Frontline :
Respect 👆🏼
2025-02-03 20:27:20
298
TreighcyT :
Wow....never in my life have I entertained listening to "gangster taal" but boy you touched my heart with your beautiful character and msg...Jong mense especially boys luister vir hom ASB🙏
2025-02-05 14:12:48
71
Blue Kester :
"ek is nie daai ou wat sal tronk toe gestuur word vir braze maar ek kan eens shop toe gestuur word van my ouers nie" 👏👏👏👏👏👏👏. Ek hoop baie jong mense sien die video en leer iets. Wyse woorde 👌
2025-02-03 19:43:53
115
Joshwin Taurijo :
Een van my jul gunsteling jongmanne op hierdie platform! Kap jy net aan masekind♥️
2025-02-03 19:34:06
40
Faieka Dolly Alexander :
Kindtjie, Anty het Baie respect vi jou,jy kon gevloek nd geskel het Mar jy heti..Jyt n Baie mooi groot lesson vi ons almal geleer.THANX
2025-02-03 13:02:02
155
g toks :
straatkindt Ek is self indota Ek is n backboard In Kamp 27 masekind Gaan an met wat jy doen 💪
2025-02-03 14:07:43
137
Ernest Peters :
Joh larney.....jy het letterlik nou miljoene mense se lewens geraak in n Baie positiewe manier my broker. Dankie bra. Letterlik met die het j jou deel gedoen.💪🏼💪🏼💪🏼
2025-02-02 20:22:29
109
jan coetzee :
Smart lewensfilosofie Grootman. Jou ouers kan trots wees op jou.
2025-02-02 20:58:02
78
Brendan Adams :
Respect. kyk nou al n tyd jou content.
ken jou nie maar trots op jou. doen altyd die regte ding. Veilig bly.
2025-02-03 13:26:17
49
Nog stressie dota :
hom straatkindt ek is self indota from manenberg bru thank you for doing this and you gained yourself a follow dankie
2025-02-04 15:12:13
52
A.L.O.N.Z.O💸📌 :
Die bru praati n woord van n lieg nie mahn yassoo💯‼️maak oop ons jong manne se oë my masse kind🫴🏻🙏
2025-02-03 15:41:56
21
Sexy Maxy :
Thanks For Standing In Your Gap... Dankie Viri Bou Masekind... Iemand Het Dit Genoodig🤞💯❤️
2025-02-03 11:41:42
24
Hein :
Naboy js i yster.. Os ht meer youngsters ss j nodig🙌👌
2025-02-02 19:32:54
47
Foezaile :
Grootman, jou wysheid is op n Ander level. Hou vas met dit en groeie verder.... die here het mooi planne vi Jo broer
2025-02-03 09:40:39
40
user7537468410841 me koosie :
respek vir jou jy moet by skole gaan praat ek staan 100%agter jou maak n sponser oop
2025-02-19 07:57:10
7
Jacques.C :
ek sal nie se jys n frans nie ek noem jou n volbloed suid afrikaner wat ons trots maak boeta klomp respek viri positive boodskap
2025-02-03 12:11:53
31
Chrissie Fourie :
vertel hom straat kind ek het so groot respek vir jou jong man
2025-02-02 17:00:27
26
Mr. Vegas :
dankie vi jou mooi bdskap trots op jou, wens ons jongmense kan soos redeneer❤
2025-02-02 16:34:25
25
china :
RESPECT AND DISCIPLINE 👏SALUTE 🫡 🙏 geloof Pa!✨
2025-02-03 12:46:03
11
vickiveenc :
Yor j maak my hart seer, jou wisdom raak my🥺🥺🥺God se rykste seëninge oor jou lewe onse kind... Prayers and covering of the blood of the Lamb upon your life 🙏
2025-02-14 06:30:01
14
the Guy :
yo van 1986 loop ek Al tronk,j het hulle seun ,bly veilig onder die Bloed en Genade 🙏
2025-02-06 16:08:52
10
R G A 👑 :
Straatkind to the world💯 🌎
2025-02-02 16:45:36
46
To see more videos from user @straatkindtt, please go to the Tikwm
homepage.