@christelle_vn: @Jesuina van der Merwe Jy sal almal die beste kan help! Kontak vir Jess sy help mooi! #fyp #glp1 #weightloss #happy #blessed #girls #ladies #injections
Dit werk, ek is ook by Jess, ek het al sover in 3weke 7kg verloor💃🏼🎉🎊💪🏼
2025-02-04 06:46:51
12
Doompie :
Ekt myne gekry laas week
Kan nie besluit of en nou of Januarie moet begin nie. ekt omtrent 40kg om te verloor
2025-11-21 21:47:02
1
JackieSmidt :
hoeveel kos die inspuitings
2025-02-04 06:47:38
3
sarethamyburgh :
Jy is 100% reg Jess is die beste
2025-02-04 05:39:28
9
iLands :
GLP1 het weer net eerste 2 weke gewerk en na dit niks!! Baie hardlywigheid!
2025-02-06 20:49:25
1
Q20 :
24kg in 3 maande verloor. Wat jy in jou mond sit, wys op jou lyf. Drink genoeg water, geen suiker of stysel nie. Ek pak nou die volgende 20kg aan. Dis nie maklik nie, maar ek voel stukke beter.😉
2025-02-08 09:52:12
1
Leana :
Baie geluk. Ek self staan nou op 45 kg met Tirzepatide.
2025-11-06 14:44:54
0
♠️DollIup♠️ :
Ek het ook nie veel gehad nie maar my hare vreeslik uitgeval
2025-02-04 07:38:14
4
Lillie_blom24 :
Jy verloor muscle. Solank jy weight training doen en jou protein intake reg is sal jy nie spyt wees nie. Ek het 25kg in 5mnde verloor.Hou by die reels
2025-02-04 19:17:28
1
Lourette Hornsby :
mag ek vra hoeveel gewig jy verloor het, jy lyk stunning
2025-02-26 05:04:56
0
Nerise :
watter 1 is dit ?
Ek het geen gehad nie was op RXME en nou op Retatrutide
2025-02-05 05:34:14
1
user7713611144299 :
Het jy brow lamination laat doen?
2025-02-06 18:26:37
0
Genene🌸 :
Dit werk verseker!!!! Eks nou 2 weke op en het al 2.7kg verloor! Eks glad nie naar nie, geen hoof pyn of enige ander newe effekte nie! Dis amazing
2025-02-04 06:27:29
5
Antoinette Fourie :
ek is ook op GLP1 van Jesus. ek het geen negatiewe effekte ook nie. net n groot hoofpyn op dag 1
2025-02-24 18:01:43
0
LizeMarieFoot :
ek was ook baie gelukkig geen maar geen newe effekte gehad nie.
2025-02-04 06:24:54
1
€liz€🦋🪶 :
Ek ht 12kg verloor in 8 weke maar het baie erg newe effekte gehad, maar was die moeite werd🤗🤗
2025-02-04 08:49:32
3
Annelie :
waar Kan ek Jess se no kry asb
2025-02-04 08:32:12
2
Ezlé Hough :
Looking very good Christelle! 💖
2025-02-04 13:18:13
1
Zenika Lamprecht :
Watter een gebruik jy asb? Hoeveel het jy al verloor mooiste?
2025-02-04 14:21:41
1
Elly Greyling :
hoeveel kos dit
2025-02-04 11:58:21
1
eat pray love 💕 :
love your bathroom it's lovely 😊
2025-02-04 12:02:06
1
Cozette Smith :
Dankie🙏
2025-02-04 05:34:51
1
Yzette Bothma :
Hoeveel is die inspuiting
2026-01-01 09:35:27
0
Shirley Buys :
Nee ek kort iemand in Mosselbaai
2025-02-04 09:46:55
0
To see more videos from user @christelle_vn, please go to the Tikwm
homepage.