Wonderlike liedjie. Ek is mal oor jou musiek. ❤️❤️❤️💓❤️❤️
2025-02-10 13:47:59
5
Winnie :
Pragtige song
2025-02-12 07:05:51
4
Ronel :
Pragtig Brendan en wees jouself Los mense hulle braak altyd gal. 🔥🔥🔥
2025-02-11 18:16:35
3
Sons :
al hierdie mannetjie se songs is stunning..min dat mens sulke kunstenaars key
2025-02-11 05:52:52
4
Anika :
mooi song
2025-02-11 03:38:41
4
Fearless Wildflower :
Die speel op Repeat!!!
2025-02-13 20:22:04
3
Irene Pieterse :
Trots op jou💙💙
2025-02-11 05:58:33
3
diesieboshoff :
Ag jy mag maar sing liefie. Kyk stunning woorde net so mooi as wat jy mooi is
2025-02-10 14:06:34
3
Sannie :
💕💕💕💕💓💓💓oulik
2025-03-29 22:40:45
1
Marbha Flexney :
Brendon jy raak net beter en beter. love die song.
2025-02-18 20:38:38
1
chelle Coetzee 102030404008889 :
jy is die beste
2025-02-12 16:44:00
1
Elmarie :
awesome leidjie
2025-02-18 18:10:25
1
Urz :
Brendan die is ń ongelooflike mooi liefdes liedjie.👌❤️Ek luister elke dag na die liedjie KYK en kyk na die video kry nie genoeg van die liedjie nie. Super trots op jou lief jou baie🎸❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤
2025-02-12 13:28:01
1
🩵Dis.Nique's.Hier🩵 :
sien jou binnekort in wakkerstroom❣️❣️❣️
2025-04-09 16:06:11
0
🍒P3TRO🍒 :
Ware diep en opregte woorde 😔
2025-02-25 16:29:58
0
*annie_nel* :
beautiful song 😍❤️
2025-04-28 16:35:06
0
Mistycal_ Angel 27/4😇 :
eks mal oor die liedjie sit in my kop vas 24/7 eks jou grootse fan op die aarde
2025-06-25 15:07:33
0
Bev :
Op repeat
2025-02-21 20:51:14
0
To see more videos from user @thebrendanpeyper, please go to the Tikwm
homepage.