@liewe_cor: ‼️WEN 'n #MakeYourOwn experience met @Rocket Distillery ™️ ‼️😱🤩 Hoe? Los 'n comment dan weet ek jy wil wen ♥️😉 Hierdie GiveAway sal op Tiktok & Instagram plaasvind en wenners sal uitsondelik van hierdie 2 platforms getrek word. (Ek maak beurte tydens die trekking) 🥳 Trekking vind na 21 Februarie plaas soos ek tyd vind na ure. Kom kyk elke dag wat daar is om te wen en neem deel in die pret! 🎉 DANKIE aan elke follower en spesiale dank aan elke borg! Sonder julle is my content niks! #ThankYou #Date #DateIdeas #Valentines #MarriedLife #CoupleTok #Drinks #DIY #Distillery #Gin #I#InfluencerSmaakmaker #tequila #Vodka #WomenOfTikTok