@kiki_la_coco: ANDRE WORD WEG GEWYS DEUR TANDARTS! Andre is n welbekende,hardwerkende man van die van Nylstroom. Altyd bereid om te help en reg om skouer aan die wiel te sit met enige taak in die gemeenskap! n Motorfiets ongeluk jare terug het verooraak dat Andre probleme ontwikkel met sy tande as gevolg van infeksie wat die hele mond deurtrek is. Dit het natuurlik sy selfvertroue geaffekteer as gevolg van sy voorkoms en glimlag. Danksy Wiets & Marlene Botes se goedhartigheid, kon hulle hulle omgee en liefde aan Andre verder bewys deur hulp te kry van FKNARMY. Andre se selfvertroue is herstel en hy kan die lewe aanvat met n groot nuwe glimlag, dansy Dr.Ignus Terblanche van MediPark Clinic. Dankie vir jou hart en passie waarmee jy ander opbou!

KiKi
KiKi
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 15 February 2025 05:43:41 GMT
21068
703
103
36

Music

Download

Comments

jjhaasbroek1
JJhaasbroek :
God Bles 🙏
2025-02-15 15:25:50
1
user6927591946614
driesjohnson :
great stuff kikki en malcolm💪💪
2025-02-15 19:13:13
0
supaboytraining
Quinton Hendricks :
Smile Smile Smile 😁😁😁❣️❣️❣️
2025-02-17 05:30:12
0
garethb
GarethB🇿🇦 :
This is amazing 👏🏻 Love love love this♥️♥️♥️♥️♥️
2025-02-15 07:14:08
5
deneski
Denéski :
Aaaggghhhh julle is net awesome ❤❤❤
2025-02-15 14:11:31
1
renier_jansen
Renier🤘🏻 :
Legends well done Malcolm en kiki👌💪💪💪🫶🏻🫶🏻
2025-02-15 14:58:54
2
lyrishia.botha
Lyrishia Botha :
Awsome💪
2025-02-15 17:41:49
1
gregoery1
Gregoery :
trane in my oe nice
2025-02-25 18:27:43
0
marlenevdw
marlene :
wow
2025-02-15 08:38:39
1
een2drie5
Een 2 Drie 🙌 :
Angels from above 🙏
2025-02-15 14:53:20
1
jorene_1
Jorene Dancing Mom💃🇿🇦 :
amazing 😍😁 Dankie FKNArmy🙏🏻🙌🏻
2025-02-15 06:13:35
1
lezelle_fkn_martin
Lezelle Martin :
amazing net flippen amazing. n Smile maak alles beter. Hoop die man se hart smile saam ❤️✌️❤️
2025-02-15 07:13:44
1
lizzy_kfn0
lekkaman@fkn :
God Bless
2025-02-15 19:26:44
0
oost52
oost52Nico :
Well done !!!!!
2025-02-15 11:58:18
1
fitnessfreak_pinky
🍓Fitnessfreak_pinky🍓 :
Wow🙏dis beautifull wat jul vir ander doen..God seën julle en almal wat altyd bydra om sulke goedjies moontlik te maak.
2025-02-15 09:45:52
2
oomclivevanibaai
Clive Mitchell :
ja ne Kiki melkom is legend mense gooie Harte hullle het geld maar is humble mense 💪💪💪daar wat jy 👍
2025-02-15 08:02:45
1
sweet_chaos_00
🫦Sweet_Chaos_💜 🇿🇦 :
Wens ek kon weer smile met confidence 😭
2025-02-21 05:04:23
0
chalmain1965
🌹🌹🥀Chalmain🥀🌹🌹 :
Julle twee is awesome verby😭😭😭😭
2025-02-19 13:00:24
0
marli_swart
ℳ𝒶𝓇𝓁𝒾 :
Dis amazing wat jul vir ander doen. Jul het sulke goeie harte. Mag die Here jul seën.
2025-02-18 17:37:08
0
dimpels_za
Ellie :
😇 Blessings vir Julle Almal🙌🏻
2025-02-17 07:14:55
1
To see more videos from user @kiki_la_coco, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About