jy is beeld skoon moenie jou aan hom steer nie hys dalk jaloers hoekom hy nie iemand soos jy kan kry nie.
2025-02-15 11:54:39
8
Shazz :
Jy en baie ander is pragtig.. You go girl.. Die mans wat negatief is kan jou in elkgeval kry nie.. Elke vrou het iets mooi..
2025-02-15 16:19:33
8
♥🎵DJ Gert🎵♥ :
Kan net sê, mooi vergaan maar deeg bly staan..n mooi hart is eerste prys 🌹💯🤗
2025-02-16 05:08:18
7
neels :
ek haal my hoed af vir jou, baie mooi en goeie antw 👌
2025-02-15 16:37:20
6
Lourens Fick :
Liewe genade hoe maak mens so comment, regtig wat is fout met die man🤷🏻♂️jy is beeldskoon jammer as mense sulke onnodige bad comments maak
2025-02-16 07:57:19
5
🎀🔥♡🖤Stazzzzi🖤♡🔥🎀 :
Jy is absolute fokken stunning!! Mense met hulle kak comments neh, almal is elkeen mooi op hul eie way! genade ... Mense moet eerder mekaar opbou as wat hulle mekaar moet sleg maak+
2025-02-15 12:02:24
5
Sea Girl 🏖️ :
Filters maak mooi ja!!
2025-02-18 07:15:56
5
amandalingenfeld4 :
Jy is mooii binne en buite so ek weet nie hkm het mense altyd iets te sê nie 😏🥰
2025-02-15 17:19:14
5
johan en anje :
Elke vrou is mooi en uniek , geskape uit God se beeld
2025-02-15 15:55:25
4
karenbrink78 :
Gelukkig verskil smaak. Eerste keer wat jy op my fyp op pop en ek moet se jys flippen mooi. 🤗
2025-02-16 07:31:24
3
Hannes_Reefrunner🦈 :
wat van my.. Is ek nie ook mooi nie.. 😅. hey almal kan mooi wees... Daai wat dink hulle is die mooiste is nie altyd die mooiste nie..
2025-02-17 20:13:36
3
Firefox Angie :
I am not be the most beautiful but I am beuatiful to me and someone will see that one day
2025-02-18 18:01:10
3
James :
Ek stem nie saam dat jy sê ander vrouens is mooier as jy nie. Jy moet jouself deur my oë sien. Hulle is geen kompetisie vir jou nie. Jys beeldskoon en baie elegant.
2025-02-16 05:23:25
3
20012023kcKC butterfly :
mooi gestel!!! Elke vrou is uniek op haar eie manier
2025-02-16 18:49:26
3
Andre Brummer :
yes dis okay as Andre dink jy is mooi😂😉
2025-02-18 07:04:52
3
KOBI@13 :
👀O née Carel...kat 🤔🤣🤣Duidelik weet jy nie wat is n mooi vrou nie.. Dink jy is kleur blind.. 👀👀? 🤔Genade maar jy is n mooi vrou.. 🌹🌹🙏
2025-02-15 20:26:49
3
Ben Pieterse :
jy is ook Bo aan die lys......as Ek Dan lelik is kry my jammer en gee my jou self no....
2025-02-26 20:51:33
3
Sunelda Van Zyl :
Verseker 💪❤️
2025-02-15 11:44:34
3
jennyjoubert7 :
Ai ou Carel..ekt nie woorde nie..
2025-02-16 13:28:25
3
👑Charmoné👑 :
@Monique Oberholzer die mooiste persoonlikheid en hart!
2025-02-15 12:31:31
3
Chris :
julle is almal mooi almal
2025-02-15 12:41:57
3
Nico Brand :
Want carel 9137....is n dripp...
2025-02-15 22:55:50
3
wennas wp :
jys pragtig dame🥰🥰🥰
2025-03-05 09:28:25
3
💛🌾🌿 Juanita 🌿🌾💛 :
Jys pragtig..
2025-02-15 20:27:25
3
HEYNS_THE_LEGEND :
Jys baie humble👌o ja en baie mooi
2025-02-16 09:36:39
2
Kevin Gillard :
maar jy vat die koek😆
2025-02-16 08:50:55
2
mona :
netso gese
2025-02-16 08:29:39
2
Miks💗 :
Jys Beautiful
2025-02-16 10:14:05
2
REINY :
Jy is f@k mooi. Die mense wat sulke goed se lyk altyd of hulle in wrong turn moet speel
2025-02-16 10:44:32
2
Butcherwife :
Elke vrou is mooi in hulle eie manier… buiterlike mooiheid vergaan maar n mooi hart is iets wat straal
2025-02-16 08:19:22
2
Willem Pretorius :
jy praat Baie waar en wyse Woorde.
2025-02-16 09:38:16
2
Andries :
Hi pragtig 🥰🥰🥰🥰🥰🥰
2025-02-16 07:45:06
2
Andries Steyn :
Presies mens alle dames is pragtig 🥰Ek kyk elke dag vir my vrou en my twee dogters en ek is WOW.
2025-02-16 12:05:37
2
SCOTT_HELP📉☦️ :
Baie gied gese almal is uniek almal mooooooiii
2025-02-16 10:04:06
2
Corne Kruger :
jy is ook mooi
2025-02-15 21:25:43
2
elbie :
inner beauty REVELATION ❤❤❤
2025-02-16 13:32:25
2
👫 sias❤ :
Ek kyk wat in n vrou se hart is en ha liefde en Ha om gee
2025-02-16 04:03:03
2
🐝Besige🐝Betsie🇿🇦 :
gewonelik die wat sulke comments los is secretly verlief op jou en dink jy is mooi... pluk hy Nou lat Vir sy eie gat ... 🥰
2025-02-16 10:34:41
2
Riana :
u go girl!
2025-02-15 21:41:39
2
HellRider :
Dame jy is in die top 2....
2025-02-15 22:34:02
2
Chris Pietersen :
Jy is baie mooi ❤️😘🥰
2025-02-15 22:50:01
2
Alleswatmalis :
Jy onderskat en onderag jouself. Jy is pragtig. En so glo ek ook jou innerlike is net so pragtig🥰 moet nooit jou waarde min ag nie. In God se oë is almal perfek, elke outjie met sy foutjie en al🤗
2025-02-15 23:52:21
2
Johan Klase ( Tollie) :
In God se oe is almal mooi. Jy jou eie protégé mens.
2025-02-16 02:22:35
2
user78633876934651 nic10 :
in kort jy is ptagtig een van di mooiste vrou op di app en ek dink jy is n pratige mens van binne ook lu
2025-02-16 02:40:18
2
LadyN :
Jy is n beautiful mens!
2025-02-16 07:41:52
2
user17952311396164 :
ek weet nie met watter oë die poepol kyk nie.jy is blerie stunning.veral daai oë🥰
2025-02-16 05:15:02
2
Herman, I'm just Herman. :
Jy is net so mooi...Vir iemand of vir ander is jy 'n "Traffic Stopper"...So mooi is jy beslis...Marvel maar daarin...O ja...DIE is 'n volpunte reaksie van jou kant af...🌺🌺🌺
2025-02-16 05:29:29
2
To see more videos from user @samantha_da_luz, please go to the Tikwm
homepage.