In my personal opinion , people comment negatively to get a reaction ....
The best reaction you can give .... Is no reaction at all 🙏
2025-02-18 13:03:16
4
rondloop kind :
jy is mooi Sonder Al daai goed skat
2025-02-19 04:46:04
3
Cyborg Dog :
N mooi hart oorheers alles wat j genoem het...🥰🥰
2025-02-19 23:51:16
2
Mariska Botha :
wats die mense se probleem met jou❤️jy mag filters en wat okal gebruik nes jy wil❤️❤️❤️jy anyways beautiful met en sonder🥰
2025-02-21 15:19:46
2
Jules :
💯So true vriendin🌹🌹🌹
2025-02-19 07:19:42
1
Mark 🇿🇦🇿🇦🇿🇦😇😇😇😇😇😘 :
🥰🥰🥰
2025-02-18 12:48:44
1
Fanie Jansen Van Rensburg :
Jy is pragtig 🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰
2025-02-19 12:09:02
1
Atlantis® :
😆😆😆
2025-02-19 12:58:08
1
ivanm996. :
absolutely gorgeous
2025-02-19 14:31:42
1
AmandaQ🙏🏻Inspirasie Stasie🕊 :
🌹
2025-02-19 15:31:15
1
Nour :
Jy is een van die mooiste vrouens wat ek al gesien het, maar filters is hoe mense gecatfish word. Ek lyk totaal soos iemand anders met n filter. 🤭😂😬
2025-02-19 16:26:03
1
Florence Zwartz :
mooi gese
2025-02-19 18:50:23
1
Youlewefcxb :
💙💙💙🤔🤔🤔🤗🤗🤗😊😊😊🤪🤪🤪🤣🤣🤣🩵🩵🩵💞💞💞
2025-02-20 08:12:58
1
Teresa-marie :
Ai mense... los tog almal uit met hul filters en al... dis TikTok... die filters is gemaak hiervoor. As jy nie fake wil sien nie klim van Tik Tok af... en gaan stap n draai in die dorp