@nwk1909: When it rains, it pours! Sent in by Herman du Preez - chicken farmer near Lichtenburg and NWK director. #rain #heavyrain #farming #agriculture #plaaslewe #boer
Dit het tot gister aand 40 ure aan een gereën sonder ophou by ons, dit reën nog steeds maar ons kry darm vandag nou en dan n kans om gou buite toe te hardloop en diere te sorg.
2025-02-19 12:59:56
5
Martha van der Merwe :
ek kan net sê dankie Here dat U reen stuur waar dit benodig word. 🙏🙏🙏 die Here sê tyd is altyd die beste tyd
2025-02-19 10:51:21
9
liefling Engel :
julle moes maar rys geplant het
2025-02-19 12:01:54
8
user5237962561288 :
Is julle seker dis nie n karp boer nie?
2025-02-19 11:12:17
5
Empie :
Hoekom ploeg jy die dam om
😂😂😂😂😂😂
2025-02-19 18:13:28
4
Patricia Batt :
DANKIE VIR DIE PRAGTIGE LIED WAT EK MET JOU KAN DEEL ♥️
2025-02-19 12:02:34
3
Ian Smit :
mooi man, jou vrou het seker gevra waars die eiers🤣
2025-02-19 11:53:34
3
@sharmain1969 :
Lekker plaaslewe
2025-02-19 14:34:18
1
Madelein Jacobs :
dit lyk na fun...
2025-02-19 09:18:00
1
Wilna :
Ek is so bly vir julle onthalwe.
2025-02-20 15:39:10
0
Hinderlaag :
Hy gaan seeker vis plant 😆😆😆
2025-02-20 12:05:54
0
AdriKarista :
wow julle dis wonderlik!!!
2025-02-19 16:39:03
0
To see more videos from user @nwk1909, please go to the Tikwm
homepage.