@pickardhenn: God ken jou nie… #SAMA28 #afrikaans #fyp #fypp #foryoupage #southafrica #tik_tok #insta #tiktoksouthafrica #likee #viral_video #vairal #life #liefde #liefdewen

Pickard Henn
Pickard Henn
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 03 March 2025 05:13:51 GMT
18026
1238
93
181

Music

Download

Comments

user3329736156557
rossy😘 :
Hallelujah pryyyyyyyyyyyys die Here Shalom Here ek is lief vir U
2025-03-03 12:05:07
2
zanacoetsee
Zana Discipel in action 🙌 :
Hallelujah Amen. Net so Pickard
2025-03-03 09:43:32
0
elize.smith.wall
Elize Smith Wall :
Here help asb 🙏
2025-03-03 14:09:32
0
user7626205122256
user7626205122256 :
amen hallelujah jesutse praise God
2025-03-03 07:33:21
0
rina.jantjies
Rina Jantjies :
Help ASB
2025-03-03 08:50:38
0
naomi.broodryk
Naomi Broodryk :
Amen praise God
2025-03-03 06:39:14
0
user101343795700
Riana :
ek dink die duiwel kry teveel blaam Vir ons keuses
2025-03-03 10:51:48
3
jfx911
JFX911 :
Ek het die nodig gehad
2025-03-03 12:37:16
2
cobus.combrinck
Cobus :
Asseblief bid vir my dogter, Sonnike, wat vreeslik sukkel met depressie, ek en my vrou weet nie meer watter kant toe nie. Combrinck Sonnike
2025-03-03 11:47:58
1
esme20925
esme :
Ek is lief Vir die here
2025-03-03 11:39:44
1
smagsoosnwildsbok
Smag Soos 'n Wildsbok :
Pragtige boodskap 🙏 blessings vir jou en jou familie vandag!
2025-03-03 08:52:24
2
nellasteff
Nella :
Hi Richard hoe kan ek jou kontak oor die doop asb.
2025-03-03 06:11:21
1
jess_coffee_crime_club
Jess | Coffee & Crime 🇿🇦 :
Hi! Is jou preke Sondae dalk op YouTube? If so, watter kerk? 😁
2025-03-03 05:52:22
1
alder901
alder901 :
Yor Pickard jy inspereer my so🙇 Dankie daarvoor🙏🙌
2025-03-03 06:50:27
2
pieter8143
Pieter :
Ons moet n daaglikse verhouding met God ook he deur Jesus Christus. Die vrugte (karakter eienskape) van die Gees moet ook manifesteer in ons karakter
2025-03-03 10:04:36
1
suemandrileevanzyl
Suemandri-lee Van Zy :
Markus 12:30. Daarom moet jy die Here jou God liefhe uit jou hele hart, met jou ganse siel, met jou totale verstand en uit jou hele krag.
2025-03-03 08:43:25
1
timotheus.jacobs
Timotheus Jacobs :
Amen 🙏 🇿🇦 🙏 🇿🇦 🙏
2025-03-03 08:27:30
1
kate.els.greyvens
Kate Els Greyvenstein :
Amen🙏
2025-03-03 14:21:51
0
cathleen.manevill
Cathleen Maneville :
Amen wat n woord, Kan u asb praat oor groot doop, ek en my man het n honger vir groot doop
2025-03-03 08:55:01
0
magda83149
magda :
Amen
2025-03-03 13:49:40
0
user5653021073403
seanbuger :
Broer...ek haal my hoed af vir jou in elke opsig van die video.
2025-03-03 10:48:34
0
misses.b.official
miss.b.official . :
ek stem die keuse is myne
2025-03-03 13:43:42
0
user35411815903493
user35411815903493 :
Amen Amen geseende woord
2025-03-03 12:58:11
0
helenalourens
Helena :
amen !!!🥰
2025-03-03 12:20:58
0
charmainevanderwe
Charmaine Van Der Westhuizen :
Pickard waar bly jy...en ek vra dalk dom vraag...hoe maal ek om by nou bio in te gaan asb.
2025-03-03 07:36:47
0
To see more videos from user @pickardhenn, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About