@samantha_da_luz: Ek bid vir julle en vir ons land🖤🖤🖤#becomingher🌸✨ #becomingher #2025 #SAMA28 #fypシ゚viral #fypppppppppppppppppppppp #fypage #tiktokviral #foryou #viral #fy #tiktoklive #weightlosstips #nutrition #weightloss #weightlosstransformation #weightlosscheck

🖤SAMANTHA🖤
🖤SAMANTHA🖤
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 06 March 2025 14:33:09 GMT
119882
6150
789
164

Music

Download

Comments

issiefourie
Issie Fourieteam KG :
Amen watter mooi gesindheid🥰🥰🥰🥰🥰🥰
2026-08-23 15:44:04
1
rompa274
rompa :
amen konings kind
2025-04-28 13:13:35
1
magdaboats
Magda Botes :
Dis omdat daar mense in die werèld is wat soos jy dink, Dat ons land in so gemors is🤔 Die werèld se mense 🤔😡
2025-03-07 12:29:41
2
louis.jooste
Louis Jooste :
Jy is een awesome mens gedra deur God se Krag wat jou krag gee….
2025-03-06 18:19:29
30
marbhaflexney
Marbha Flexney :
Dit is hoe n kind van God praat. Ek sal saam jou bid. Jy is pragtig.🙏💖
2025-03-09 12:07:12
24
raymondswanepoel7
raymondswanepoel7 :
🙏🙏🙏 God sal jou met dubbel terug seen. Kyk wat het Hy met Job gedoen.🥰🥰🥰
2025-03-06 14:38:56
16
user2847823416944
Research :
hi daar...jou geloof in God so awsome...Sy arms is soos berge om jou geslaan waardeur niks en niemand kan dring nie.Ek wil graag vir jou n tv skenk
2025-03-06 18:22:54
11
user23400481216552
Pianodream :
Daar is een fout in jou video. Dit is nie " mans" nie. Regte mans steel nie wat nie aan hulle behoort nie. Rampokkers, diewe, gemors dalk ja
2025-03-07 11:14:29
11
pieter650601
PIETER. :
🤗 Dit Gaan nie altyd oor die aardse besittings nie maar die privaatheid wat geskend is🤗😭
2025-03-06 18:55:33
9
_pikkewynq_
Pikkewyn :
Dame, wees dankbaar dat hulle die aardse dinge gevat het, in Maart 2024 het hulle ons aardse besittings gevat maar ook my vrou se lewe. Ek het meeste van die besittings terug gekry, nie my vrou nie 💔
2025-03-08 01:02:52
4
adrienne.art13
🌻🌻💝Adrienne 🌻🌻💝 :
wow. that kind if forgiveness. You are true child of God. He will supply all your needs..🙏😇👌👏👏👏
2025-03-07 11:31:29
4
bert7440
Bert :
B Blessed.
2025-03-06 16:29:23
4
jaym111213
jaym111213 :
Sterkte dus baie traumaties. Jy is reg dus swaar maar Sterkte vir julle
2025-03-06 18:18:41
4
andreviviers1970
Andreviviers1970 :
Hi ek net bly julle is ok. Laat weet asseblief as ek jou kan help met enige iets. Hoop jy het insurance 😡😡
2025-03-06 19:41:25
4
erie.mat
》》Ɛ r i e 《《 :
Jy het nie net n Mooi gesiggie nie maar n baie Groot hartjie , en is 1000x beter as hulle. 🙌🌻
2025-03-06 15:31:44
4
brummer15
Andre Brummer :
God slaap nie! Dankie Here dat U ons weereens bewys hier, dat U besig is om in ons lewens te werk en ons beskerm met U bloed! Ons moet ons Skatte in die Hemel bymekaar maak!
2025-03-06 15:23:08
4
raymondrandall945
Raymond Randall :
the main thing is you safe what you lose you will get back gods stand by you you are very good lady
2025-03-06 21:25:42
4
jess_odendaal
Jess O. ✨ :
Mens voel so violated. Laas jaar het dit met ons gebeur, yskas, vrieskas, mikrogolf, gasstoof, TV, Laptop .. ook omtrent alles. Ons weet wie die mense is. Polisie doen absoluut niks ons weet selfs waar hulle bly. Maar ons is in Suid Afrika en ons kan net dankbaar wees ons leef 🙏🏻
2025-03-07 06:33:19
4
braam.putter
Braam Putter :
is jy oky
2025-03-06 18:10:27
3
josef2019
josef :
Amen
2025-03-07 05:39:14
3
user30547629775104
Freddie :
never give up God is great
2025-03-07 12:11:15
3
nets48
Nets :
Ek sal dankbaar wees die Here my gespaar het.Maar hoekom sal die Vader wat goed is vir ons toelaat dat vyande dit doen aan ons mense wat goed is en nogsteeds dankbaar is
2025-03-24 16:41:42
3
adriventernieuwenhuizen
Adri :
Amen. So jamr.
2025-03-07 19:51:15
3
tattoos9038
tattoos :
amen .as jy Jesus het het jy alles .dankie Dat jy hulle vergewe het . Vader seen jou weer .
2025-03-08 20:23:57
3
johannaude
johan :
AMEN and AMEN 🙏🙏🙏🙏🙏🙏
2025-03-06 19:26:51
3
patricia.batt2
Patricia Batt :
WEES STERK MY VRIENDIN, GOD SLAAP NIE
2025-03-06 21:02:45
3
g.inspires
GarthT :
Thank Jesus you are safe and He will bless you double fold💯🙏
2025-03-06 21:11:17
3
user9995342245845
user9995342245845 :
Wat n 😄Sterk vrou. Jys n pragtige Mens
2025-03-09 19:05:20
3
lolla6283
Lauralee💜 :
i wish I had a heart like yours😥
2025-04-28 14:24:38
3
user3115061879975
user3115061879975 :
plaas jy vir hul broodjies maak
2025-03-06 15:48:26
3
lowings88
Lowings🪽 :
as jy n brood steel is dit iets anders maar niemand gee hulle die reg om ander mense se goed te vat nie. sterkte🥰🥰🥰
2025-03-06 19:25:13
2
riaanbothma_
RiaanBothma :
Baie respek vir jou vir hierdie video 🙏🏼 mag die Here jou beker laat oorloop! jammer dat jy hierdeur moet gaan maar jou kop sit beslis reg op jou skouers 🙏🏼
2025-03-07 23:26:27
2
charliechaplin7513
charlie :
Ag jinne, julle mense bid al vir jare en niks gebeur nie. Bid bid bid. Absolute stront storie. Bid met jou voete en doen iets.
2025-03-07 09:05:56
2
donb2332
DonB23 :
as Ek een van hulle was sou Ek net vra Vir n foto met jou
2025-03-07 23:10:27
2
pr21395
Pierre :
Wow, kyk hoe mooi is jou hart, na alles, en jy steeds, posetief, vir hulle bid, en nie oordeel nie. Jy is 'n groot groot voordeel vir baie. Die Here seën jou.🙏🙏
2025-03-06 19:38:54
2
claytonackermann
claytonackermann :
You go jy het klaar die vyand gewen
2025-03-06 14:50:55
2
desireescholtz463
desireescholtz463 :
amen at least they didn't harm you thank you God for your hans of protection
2025-03-09 18:02:13
2
mockfeli
Felicity Mocke🦋🦋🦋 :
Wow... powerful words... May you be blessed abundantly....🥰
2025-03-09 17:45:09
2
thomasmatthysen
ben Matthysen :
😇hoop jy darum oky
2025-03-08 19:57:35
2
user347383622157
user347383622157 :
Wow wow is mosi reg nie sterk wees my sussie 😢
2025-03-07 13:31:34
2
amelia.petersen71
Amelia Petersen :
danki here Vir haar sterk geloof in U❤️❤️❤️
2025-03-09 17:14:10
2
jaydeebeec
Jay :
Keep your faith,GOD will provide😇
2025-03-07 14:07:44
2
hugobrummer50
Hugo :
Selfde het met my gebeur ingebreek terwyl ek geslaap het, net dankbaar dat ek nog lewe. Eks bly jy is ook ok.
2025-04-03 20:06:04
2
ankie849
Ankie :
Smen! Jy is awesome
2025-04-04 17:23:28
2
ice10203040
ice10203040 :
👌👌👌
2025-03-07 05:47:02
2
belinda.louw2
Belinda :
jyt di mooiste hart ooit🌹Mag God jo dubbelvoudig seen mt dit wat j verloor ht
2025-04-05 18:42:42
2
bernardmaasdorp
bernardmaasdorp :
AMEN....STRONGS GIRLA 🥺
2025-04-06 11:33:25
2
coetzeevalerie12
valeriecoetzee855 :
Mag God jou dubbelvoudig seën dame.God sal geregtigheid laat seëvier.🤲🫂♥️
2025-03-10 06:56:45
2
ivanm996
ivanm996. :
i cant message you, i sent you a prayer, read it when you have time
2025-03-06 20:59:46
2
madabossert
madaboss :
Bly jy is veilig. Jy is 'n baie baie goeie mens. Weet nie of ek so sou reageer nie jy is 'n Jesus worrier
2025-03-06 20:53:07
2
user30547629775104
Freddie :
😍😍😍🥰🥰
2025-03-11 07:04:25
2
To see more videos from user @samantha_da_luz, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About