Ja my sis wat is n huis soner n moeder x mis haar ng elke dag
2025-07-03 08:00:33
0
Nikolean Isaac :
die song het my deep ge kry so seer sonder n ma rus maar Mama dit was die wil van n mens se hand wat ons nie n ma het nie pain is nog in my hart💔💔
2025-05-14 07:02:53
1
Elizabeth Hendriks :
Baie waar die song is so hartseer ❤️❤️
2025-05-14 13:32:40
0
beri :
❤❤so pragtig wens my ma was nog met my sou x vir haar dit gespeel dit
2025-05-13 19:03:48
2
Don :
inderdaad pragtig sus,
2025-05-20 05:54:02
1
HK_1960 :
Pragtig my ma oorlede toe ek 9 jaar oud was, was baie geheg aan haar , was traumaties vir my , toe het ek begin epileptiese aanvalle begin kry, rus in vrede moeder 🥲
2025-05-20 17:04:47
0
Dina Botha :
Hallo Maya goed om jou na so i lang tyd te sien. Baie liefde.
2025-05-14 14:02:46
1
Lena Brandt :
Dus so pragtig❤️
2025-05-11 19:01:50
1
joshwilliams94222 :
so true
2025-07-04 13:52:03
1
Belinda Groeneveldt :
Maya dis pragtig vandag verlang ek so na haar
2025-05-20 07:07:34
1
@Willemien :
asb hy ook tannie dit is baie mooi🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰
2025-05-11 20:49:59
2
Jolene Wyngaardt :
bje mooi mis my ma ng elke dag.x raak bje bewoee
2025-05-23 17:22:04
0
estralita :
u sing en speel pragtag bly geseen❤️🙏
2025-05-11 19:32:05
1
Lynette :
So mooi Sis Maya... Hoe verlang ek my MA was Nog mt ons🌹
2025-05-12 08:02:54
0
lottie :
amen dus waar 😭🥰❤️❤️😘
2025-05-11 18:50:14
1
anetta :
Pragtig sis Maya!! ❤️❤️🥰
2025-05-11 19:08:03
1
janetdewaal :
ons wadeer u ook.mamma.tiktok sanger u maak ons dag ma maya👏👏👏🥰
2025-05-12 19:57:46
3
Judy Dirk :
Beautiful 🙏🙏♥️
2025-07-09 18:49:11
1
Muneera 💓 :
pragtig worde
2025-05-11 18:28:02
2
marry-aanjooste38 :
Amen dankie sister dit is waar🥰
2025-05-11 18:24:50
1
Wilma VD Walt♥️ :
beautiful thanx
2025-05-11 18:19:55
1
zubairleaser :
baie mooi my suster
2025-05-14 21:28:52
1
Amanda Edwards :
Amen Amen ek miss my ma😳❤️🙏
2025-05-11 18:56:53
2
Lucia Da fonseca :
Amen 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏
2025-05-14 22:45:10
1
💔🪽Broken**Angel🪽💔 :
Die woorde is baie mooi😭. Ek wens ek het Nog my MA gehad💔.
2025-05-12 00:18:42
0
To see more videos from user @marjorymayacloete1, please go to the Tikwm
homepage.