@kalliekriel: Plaasmoord feite (video 1) – Die moord op Robert Stander Nadat president Trump internasionale aandag gevestig het op die gruwels van plaasmoorde in Suid-Afrika, het linkse media en ander ontkenners van plaasmoorde oor hul voete geval om op elke moontlike wyse die erns van dié misdade te onderspeel. Hulle het die afgryslike verhale van marteling en koelbloedige moord op onskuldige mense op plase eenvoudig geïgnoreer. Hulle het geswyg oor die feit dat oproepe tot etnies-gedrewe moorde op Afrikaners en boere, soos “Kill the Boer”, nou in Suid-Afrika gewettig is. Hulle het ook versuim om uit te wys dat president Ramaphosa steeds weier om hierdie oproepe tot volksmoord te veroordeel. Dié manipulering deur die linkse media is ’n belediging teenoor die slagoffers van plaasaanvalle en misken die trauma wat hulle en hul gemeenskappe ervaar. Die stories van plaasmoordslagoffers mag nooit deur die linkse media onder die mat ingevee word nie. Daarom gaan ek en @AfriForum in die komende tyd ’n reeks video’s publiseer wat hierdie stories aan die lig bring. Deel dit asseblief so wyd moontlik. Hier is video 1 – Die moord op Robert Stander

Kallie Kriel
Kallie Kriel
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 23 May 2025 17:17:21 GMT
9006
254
23
57

Music

Download

Comments

krekein
KREKEIN :
@President Donald J Trump @Truth Report News @The Charlie Kirk Show @Tucker Carlson @Kati Reed @Robert F. Kennedy Jr
2025-05-23 17:37:09
9
spooki960
Spooki :
@Pontsho
2025-05-25 08:59:45
0
ortonmediaphoto
ORTON Media Photos®™ :
Let the truth comes out!
2025-05-23 17:53:48
6
mariskagrobler40
Mariska :
@President Donald J Trump @Karoline Leavitt @J.D. Vance
2025-05-23 18:01:27
4
don372coop
doncooper372 :
Jammer.... Ek voel jou pyn....
2025-05-25 15:10:11
2
marypeter032
Mary Peter :
Facts👍👍
2025-05-24 11:39:06
2
theunsvisagie
❤️‍🔥Theuns Visagie❤️‍🔥 :
@President Donald J Trump
2025-05-25 10:46:45
2
blue_eyes031
Blue eyes. :
and we still wait...but soon
2025-05-24 20:12:22
1
thefairestcape
taurus :
Stuur vir X asb!
2025-05-26 19:48:07
1
just_do_it_1973
#Just_do_it :
DIS ERG......😡
2025-05-24 20:57:01
1
heindrich1975
heindrichvanrooyen :
Wys Wereld
2025-05-24 08:31:11
1
spooki960
Spooki :
@Emmanuel Kasweka
2025-05-24 19:00:49
0
spooki960
Spooki :
@Hillster7
2025-05-24 16:26:12
0
johancventer1
johancventer1 :
💔
2025-05-24 15:16:43
0
nicky7046
Nicky :
😁
2025-05-23 18:27:08
0
user99543006239096
eric :
These criminals look like the ones who came lurking in my yard during the night. We are having a serious crime in SA. Together, we shall overcome.
2025-06-21 11:33:38
0
To see more videos from user @kalliekriel, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About