@netwerk24: ’n Onsmaaklike bakleiery tussen afrigters en ouers by ’n laerskolerugbywedstryd in Gauteng word nou deur die Valke-rugbyunie ondersoek. Lees meer deur die skakel in ons bio.🔗 #Gauteng #Vereeniging #LaerskoolRisiville
No joke , een keer by n hokkie byeenskoms toe bid die hoof . Net voor hy se amen se hy ook Asb Jesus laat die ouers hulle self gedra en goeie gedrag wys vandag .
2025-06-06 12:02:40
304
Michiel :
Hoe laat begin hulle drink in vereeniging?
2025-06-06 17:55:06
108
⛳️ 🏏Gabs🏏⛳️ :
ek was op die veld toe dit gebeur ek het gespeel😂
2026-06-21 15:11:26
0
Crystalfjp :
dis risivile daar is altyd n onder onsie. is ouers wat hulle drome deur hulle kinders wil leef
2025-06-06 12:03:47
90
Mrs T A N I A 👑 :
2025-06-06 15:44:17
9
. :
at a primary school is crazy
2025-06-06 19:47:34
33
Miggie :
onder draai die duiwel rond in vereeniging ...sjoe hier gedra die ouers hulle self by ons skole maar beslis nie in vereeniging nie😕
2025-06-07 11:38:11
2
Coach_MS :
Shew if that was club rugby in cape town it would be called a lot worse
2025-06-08 09:06:31
1
Welly :
😂🤣Wens net ons kan so saam staan teen die plaas aan vale lke boys da Vat Hy 🤔😁
2025-06-07 05:18:21
1
The Twisted Trickster :
Wel, ek het by 'n toernooi twee rooikaarte gekry. Ek is nie spyt nie.
2025-06-07 15:34:26
0
🎵Music-Man🎵 :
wie het die fight gewen?🤣
2025-06-08 14:03:04
0
madipere.123 :
dis kimderagtig😢😢😢
2025-06-07 16:27:24
0
PDK :
Is dit myners ? 😆🫣
2025-06-06 12:17:51
13
gunwarrior6 :
die ou dae was better.ouers het respek gehad vir mekaar.
2025-06-06 19:51:34
3
Ck :
Dis sad
2025-06-07 06:11:51
2
️ :
Hul oor Jacaranda oor die ouers se gedrag gepraat 😂
2025-06-06 17:32:32
0
John Smith :
😂😂😂 baklei oor wie se laaitie hoofseun gaan word! Wie se pa het die meeste gebribe vir die nuwe skool paweljoene
2025-06-07 15:52:14
0
me :
2de brakpan🤣🤣🤣🤣
2025-06-06 19:57:00
0
George :
🤣🤣🤣
2025-06-09 16:11:04
0
Lumay-hey :
@Mila 🐚🍸🎱🪩
2026-06-23 15:21:44
1
Celine Pretorius :
😂😂😂
2025-06-09 09:36:14
0
dannydman1 :
😁😁😁
2025-06-12 10:40:46
0
BE U TIFY :
😂😂😂
2026-07-30 06:51:06
0
Beauty :
😳😳😳
2025-09-04 06:25:31
0
To see more videos from user @netwerk24, please go to the Tikwm
homepage.