@kalliekriel: Jaco Pieterse, die skoolhoof van die Oos-Kaap wat valslik deur Fikile Mbalula en ander politici daarvan beskuldig is dat hy ’n dogtertjie verkrag het, het vandag met die hulp van adv. Gerrie Nel en sy span by @afriforum se privaatvervolgingseenheid kriminele klagtes van crimen injuria teen onder meer Mbalula en Julius Malema aanhangig gemaak. Hierdie kriminele klagtes is slegs die begin. AfriForum het ook sy regspan opdrag gegee om siviele stappe te neem teen Mbalula en ander, insluitend Pumzile van Damme, wat gepoog het om Pieterse se lewe te verwoes met leuens en wat ook AfriForum valslik beswadder het. Mbalula en kie moet betaal, letterlik én figuurlik.
En wat van die tiktokkers wat baie te sê gehad het hieroor.
2025-06-13 10:18:36
45
Kosie :
TikTok het dit toegelaat.
2025-06-13 19:54:48
14
Cassandrasexypearl :
good morning and how was your night
2025-06-18 09:53:11
0
Mary :
Ons bid dat hulle almal ten hoogste gestraf sal word vir wat hulle aan Meneer Pieterse gedoen het.
Mag die Hemelse Vader elke stap saam met julle en Meneer Pieterse neem, sodat geregtigheid sal geskied.😇🙏
2025-06-13 11:35:46
16
pieterstreicher :
absolutely fantastic, Thank you for your heard work and standing for what is right. May God bless and protect you multiple ♥️♥️♥️♥️
2025-06-13 13:33:14
18
Scubiwho :
Well done, excellent 🙏👌
2025-06-13 22:01:07
9
Mr Man is Man :
en Teefie Weeeeesel wat gese het hy het verkeerd oogetree.... ek is bly hy het julle raad gevolg
2025-06-16 06:14:09
0
Orbit :
Dankie Kallie👏👏👏👏👏👏👏
2025-06-13 10:15:25
31
Joe :
Baie dankie Afriforum!
2025-06-14 02:11:57
9
Colin Webster :
Well done Mr. Pieterse and Afriforum! Politicians must be held accountable for their words...
2025-06-13 09:44:27
30
siyabangena :
Viva Afriforum viva
2025-06-13 15:44:03
9
user81231610861104 :
Is die hof nog onafhanklik?
2025-06-13 16:25:08
4
nuki :
Viva Afriforum!!
2025-06-13 19:15:05
4
user7641294435990 :
Dit is julle Demokratiese reg om n klag te le.... Gaan hof toe.... Ons moet net bereid wees om uitslag van die hof te aanvaar....
2025-06-13 14:03:14
4
Freddy Parrott208 :
👌👌
2025-06-13 11:15:53
4
Duifie :
👍💯👍💯👍
2025-06-13 12:37:44
3
smittie :
❤️❤️❤️
2025-06-13 09:54:20
2
Sharky1 :
Lekker goeie werk
2025-06-13 09:49:45
8
PV :
shame, SukkelForum soek aandage
2025-06-13 09:46:55
1
Neville :
Vat die dose aan ja.!!
2025-06-13 14:11:36
3
harryshaw942 :
Mooi so manne....vat hulle vas!!!!!!
2025-06-13 10:56:50
8
Hello Peter :
Yes, die ma eerste
2025-06-13 09:45:43
7
M :
don't forget about all these people on tik tok that was also involved
2025-06-13 12:08:53
5
kobus :
dit is reg hulle moet betaal vr die maier wat hulle hom getarget het
2025-06-13 10:43:21
5
Elrico Manrico Visagie :
Waaroor wou hy nie die toets geneem het nie van al die ander mane het die toets geneem wat maak hom so special.Daai hoof was hard koppig toet mense begin praat en hom vors om die toets te neem nou wil hy kom hof sak maak ek hoop die hof gooi daai sak uit. Hy het geweet dat die mense sou so reaggeer. Mense se al tyd woorde van vrastrasie en kwaad. Daai hoof het mense onnodig vrastreer sodat mense hom Kan woorde gee sodat hy kan hof hardloop
2025-06-13 12:20:54
1
To see more videos from user @kalliekriel, please go to the Tikwm
homepage.