@zoe_musiek: Hier is die eerste min van insecure meisies 💋🖤💅 Oms iemand moet my help om n dansie hierop uit te werk😅🤌🏻

Zoé
Zoé
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 03 July 2025 17:57:32 GMT
298821
19306
359
840

Music

Download

Comments

dirk_vd_westhuizen
Dirk vd Westhuizen :
Van die eerste oomblik wat ek jou op TikTok gesien het het ek geweet daar wag 'n baie mooi toekoms vir jou in die bedryf! Baie geluk met die sukses van die song! Op nog vele meer 🍻🤘 #HugeFan
2025-07-30 14:08:17
4
chantelholtzhause
🚜❤️Boere meisie🚜❤️ :
Wannee kom die liedjie uit ek love dit ?
2025-07-04 22:14:31
12
tayla6680
Tayla. :
jys letterlik ons muse girl😍super trots!!!
2025-07-30 11:50:19
0
miss_legz
Miss_legz :
Dm my asb😊 wil bookings maak vir optrede by jitterbugz centurion😁 wie kontak ons vir bookings?
2025-07-03 18:15:16
2
jrputter1
jaun rupert :
waneer kom hiu uit ons wag nu al lank😂😂
2025-07-05 20:10:23
1
siimoneschreiber420
Simoné :
POP OFF ZOÉ 😍😍😍😍😍
2025-07-04 07:12:18
36
carien.benadie
🇿🇦Elizabeth...Ballet🇿🇦 :
wanneer kom die song...Dis n amazing song👀????
2025-07-09 19:55:12
2
anja_120
♡Anja♡ :
Wat is die liedjie se naam
2025-07-03 19:14:33
6
liezeldroomsindroom
liezeldroomsindroom :
🤩love it!
2025-07-30 05:44:26
0
_s_h_a_n_i_q_u_a_
Shaniqua :
Die gaan op repeat wees 😝
2025-07-03 18:01:25
93
israel890_0
Jou_Pa_Se_Fav_Flyhalf :
wanne release jy dit
2025-07-03 19:41:02
3
liquid_notion
Liquid_Notion :
Put die vid op 2x speed
2025-07-30 09:12:36
0
nicolle_burrdixon
Nicolle Burr-dixon :
girlllllll kan nie wag tot die song uit kom nie😱
2025-07-04 12:44:11
1
deidrebarnarddd
Deidré 🎀 :
brahhh jy blaas oppp🤩🤩🤩
2025-07-04 21:21:57
4
cardielb9
Blanca C. #9 :
Idk what it say but I ❤️it
2025-07-30 20:29:59
0
needs_mental_health
♣️🇿🇦 MIZA 🇿🇦♣️ :
yayyyyyyyyy nog 20 dea 10 huure en 13 min ek kan nie wag nie lol
2025-07-04 11:48:00
1
mrzerowontt
ZЄЯФШ :
nee kyk jy het dit🔥
2025-07-03 18:35:58
9
nina_uiltjie
Nina_Uiltjie :
Kan nie wag dat dir song uit kom nie love dit
2025-07-21 17:45:25
2
deziii32
Deziii :
wow!!!!!!!! loveeee dit well done lank laas n amazing Afrikaans song gehoor you go girl love Jou Al klaar 😁😁😁😁
2025-07-26 19:28:15
1
sammy_og100
Sammy🎀 :
ek het iest gepost op die song
2025-07-21 18:53:47
1
elanaholtzhausen1
Elana Holtzhausen(bikegirl) :
wanneer release dit eks obsessed 🔥
2025-07-09 14:21:38
1
kakprater24
Mash potatoes 🥔 :
ek lewe op di songgg🔥slaaayyy
2025-07-29 14:29:06
0
neyqi31
💋neytjie💋 :
nog net n paar ure
2025-07-24 15:28:11
1
homeofjane
Not_Jané🍒 :
Kan ons n clean vershion maak
2025-07-11 16:12:05
0
reine_jack
Reine Jack :
Nee jy gooi girla, awesome🤘🤘🤘
2025-07-03 18:19:29
4
To see more videos from user @zoe_musiek, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About