@chantelconradie: @ATKVSA baie trots op HAAR taal, weier om te aanvaar dat mamma ń ander taal praat. 🤣😂 #afrikaansemeisies #trotsafrikaans #oulik #atkv

Chantel Conradie
Chantel Conradie
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 16 July 2025 15:25:02 GMT
143094
5717
469
1585

Music

Download

Comments

pappa_jan
WiesJouPappa :
Ek like die kind. Sy is Awesome 🤣
2025-07-16 18:50:11
85
01.claudsie
🪶🖤⚔️©️låûds🛡️🖤🦅 :
Lat my dink an my dogter toe ons ha vertel, mamma en pappa gan nou trou en ha van gan nou Swart word..Syt sooo gehuil en gese, ek wili swart wesi, ek wil pienk wees🤣🤣🤣 Sys vandag 22 🤣🤣🤣
2025-07-18 06:35:25
54
shellaluyt
Shella🇿🇦 :
Sy wil nie n soutie wees nie 😂😂😂
2025-07-16 22:51:57
44
ritatjie50119
Ritatjie :
🤣🤣🤣🤣🤣ditsem, koop haar n roomys, mamma
2025-07-16 22:06:47
22
derekhammond479
Derek :
i am also English....but all my kids proudly afrikaans....I've been speaking afrikaans so much....im sure i even think in afrikaans🤣🤣🤣🤣
2025-07-18 04:36:30
12
thecakeisalie31
TheCakeIsALie :
Shame dont tease her. Bless her heart. She wants mama to be Afrikaans. GOD BLESS you Afrikaners.
2025-07-19 12:08:11
8
vantonder017
Susan :
😍😍Trotse Afrikaanse dogtertjie😍😍 Mamma sy is te oulik 😘
2025-07-17 04:33:26
31
deniseferreira3809
Denise :
te oulik 😂🤗
2025-07-18 12:00:13
1
sabiebushfairy
Sabie bushfairy🧚‍♀️ Gen X :
wens alle afrikaners wil so baklei vir hulle taal .."Trots Suid Afrikaans❤..maar ons taal word be-modderd ..
2025-07-17 09:27:01
6
angelswalkamongus1
🦢🤍trudy🤍🦢 :
Ag jinne SY IS SOOOOOO OULK MAMMA♥️♥️♥️
2025-07-16 22:51:55
13
user4943497693140empie
Empie :
My Pa was ook Engels Maar ek is n trotse boerenooi Staan vas nooientjie Ons is Afrikaans ne 👌🏻👍🏻💪🏻💪🏻💪🏻💪🏻
2025-07-17 04:41:52
29
mmissy88
MissyM :
Awwww so cute
2025-07-24 09:34:36
1
userpablo6131
SBT :
cutie pie😍💕💕🥰🥰🥰💕💕💕💕💕💕💕💕💕🫂
2025-07-18 19:29:22
1
yolandeparsons5
Yolande Parsons :
Net nie Engels nie Ma 🤣🤣🤣
2025-07-18 16:05:28
5
elephantking36
ElephantKing36 :
te oulik vir woorde sy so adorbale aaw cute
2025-07-17 16:05:24
3
visslang
visslang🐠🐍🐦‍🔥 :
Jy is die beste Afrikaans praatende Engelse wat ek in 48 jaar gehoor het! Gewoonlik Anders om
2025-07-17 12:11:24
6
karlienhusselman
KarlienHusselmanAwardWinner :
Nee mamma jy is Afrikaans!!
2025-07-17 07:04:01
7
fsrosetrixie
Trixie :
Ag moeder!😁🥰🥰🤗🌹
2025-07-17 18:55:53
1
madeleinjacobs3
Madeleine Jacobs❌ :
te kosbaar🥰
2025-07-17 14:03:43
1
nettiepris
Nettie♧♤■□ :
cute
2025-07-17 09:01:58
1
christopherduples8
Christopher :
priceless
2025-07-18 08:12:44
1
johannabarnard34
chrissie :
te oulik💕
2025-07-18 18:02:15
1
teresaviljoen665
Teresa :
Aww, cute ❤️
2025-07-17 16:31:47
1
kallienolan
Kallie :
So cute🥰
2025-07-17 09:10:48
1
nann987
Nannie :
😂😂😂😂😂 ag siestog ❤️❤️❤️❤️
2025-07-17 12:39:57
1
To see more videos from user @chantelconradie, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About