@glitterbomb_official: Replying to @lisa wat kos n klein moving cube van Australië na Suid Afrika toe? 🧐

glitterbomb_official
glitterbomb_official
Open In TikTok:
Region: AU
Tuesday 22 July 2025 07:48:25 GMT
330446
5950
161
210

Music

Download

Comments

desirei.marais
Desirei Marais :
ek ken nie julle storie nie, maar julle maak n groot vout om terug te kom.
2025-07-23 19:39:56
27
lorraine.kotze5
Lorraine Kotze :
My kinners kom ook terug van Oz..ons moet ons land baie meer waardeur en minder kla..SA is die beste land in die hele Wereld😇😇😇
2025-07-27 08:09:09
22
zandrii.k
Zandri :
R42k sonder customs- ek het die maths gaan doen.
2025-07-22 08:05:16
26
userrooigras
Rooigras :
New Zeeland nie so lekker om te bly soos dit lyk nie. Een van my friende en sy vrou het ook teruggekim en sê nooit weer New Zeeland. Hulle baie bly om terug te wees....
2025-07-22 15:16:31
15
chantellevanstaden2
Chantelle :
hkm kom julle trug
2025-07-22 14:06:21
9
propertieswithriette
Riëtte Stephens - Agent :
Ekt ook terug getrek na 8 jaar in New Zealand, volgende maand is ek n jaar terug in SA. Glad nie spyt nie en die kinders is gelukkiger. Baie familie tyd en memories wat ons die laaste jaar gemaak het. Daar is baie positiewe goed oor SA en elke land het sy dinge. Julle gaan n awesome tyd he terug by die huis!
2025-07-22 21:23:12
20
jessicadebruin12
Jessica de Bruin🇿🇦🇦🇺 :
Ons sin was so leeg wens ons het meer ingesit😂 well done vir die “prop vol”
2025-07-24 03:27:30
1
aliziabeukes
Alizia Beukes :
Ons wou ook n cube vat van NZ af maar dis belaglik! Ons het toe weer als verkoop, en maar met die geld terug gekom, en koop net weer hier. Van my goed wat ek verkoop het, miss ek baie, maar ag wat dis ook okay!!! Ek hoop dat daar geen issues sal wees met julle cube nie en dat als smooth sailing sal wees🌸
2025-07-22 09:54:24
20
roxy_baby16
Rachel_JvR :
Baie Suid afrikaners gaan terug huistoe van New Zealand en Australia af. Dit is hulle keuse. Sterkte vir julle🤗
2025-07-23 05:00:47
9
dezi4595
Dezi :
Welkom terug. Hoop jul word met ope arms ontvang. No place like home- bulltwang en al🥰❤❤
2025-07-23 09:12:48
12
spokie4630
dis ek anna !! :
welkom terug self jare in Europe gewoon maar afrika is in ons bloed home sweet home
2025-07-23 15:06:09
8
mariusbotha1967
KitColt :
nog een ekstra😂
2025-10-10 10:59:07
1
electrician.einstein
electrician.einstein :
Was nou in SA vir die eerste keer na 17-jaar in Kanada. Sal nie weer permanent daar kan woon nie!!! Crime is nuts en rooi ligte is n suggestion!
2025-09-07 22:15:28
1
devil.of.night4
devil of night :
Welkom terug
2025-07-22 19:49:00
4
sanettvdmerwe
Sanett VDMerwe :
Vader gaan almal terug bring na SA toe ons moet weet wie ons is...
2025-07-26 17:44:08
4
louishendrik78
Louis Hendrik :
Welkom terug hier
2025-07-23 03:35:09
3
farnyodendaal
farnyodendaal :
Flight, flight of freeze. Ons is 3x heen en weer meubels en al. Nou na 20 jaar is ons nie spyt nie en die kinders floreer hier in Australia...
2025-09-01 04:34:30
1
avermooten
Bayede Royal Wine :
Welkom terug
2025-07-30 12:06:54
1
die.skim31
Die Skim! :
Welkom terug... Jou pa is n gem... Hierdie kant is net meer potholes vandat julle weg is maar ons hou nog van braai en brandewyn.. 😂😂
2025-07-24 05:42:11
7
ericaadele1968
💜🦋🦋Erica🦋🦋💜 :
My seun hulle het teruggetrek van Dubai af, hul "hele huis" in n container laat pak en aflaai het hulle net so oor die R85 000 gekos, sterkte v julle en welkom terug, life is life and it is what it is
2025-07-23 14:44:43
2
basie2935
Basie :
Afrika loop in somige van ons se bloed. 💪
2025-07-28 15:06:51
1
eugenecooper722
eugenecooper722 :
welkom trug
2025-07-25 15:53:55
1
prb1011
PVSolarShop :
Would it have been cheaper to sell there and buy new in SA?
2025-07-23 14:16:43
0
christo0088
Christo :
Welkom terug
2025-07-23 15:41:16
1
To see more videos from user @glitterbomb_official, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About