@toyotabyvicky: Replying to @🇿🇦Kruger van Zyl🇺🇲 in ek finansier as ek H2A is! #h2a #h2aalltheway #boer #bakkie #hilux

Toy_By_Vicky - LekkerBuffels!
Toy_By_Vicky - LekkerBuffels!
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 23 July 2025 05:50:50 GMT
32845
753
21
99

Music

Download

Comments

gerdolouw0
🇿🇦GURTY-G🇺🇸 :
Jyt dit perfek gese 💪 te veel mense dink daars spesiale finasiering net vir h2a mense so eke hoop hulle neem in wat jy se
2025-07-23 19:22:58
5
neeman158
wille Willem :
Hi hoe kan ons in kontak kom met jou 🔥
2025-07-25 03:34:55
2
juanitapohl
🇿🇦Nita*🇺🇸 :
Waar kontak ons jou??
2025-07-23 11:32:03
0
kotze.heiko
Kotze Heiko :
Het my splinter nuwe Hilux deur haar gekoop was die beste diens ooit werk ook in America was 3 weke en my bakkie was af gelaai by my 👌🏻 puik diens moerse tevrede🍻
2025-07-25 04:37:59
2
user1299056250701
Bennie :
Ek wil net weet ek werk in America en het net America bank geen bank rekkening in SA kan jy my help
2025-07-23 13:45:52
0
viaan_solid33
viaan🇮🇪 :
is dit net vir h2a of Ander ook wat op visa werk
2025-07-23 16:22:17
0
thekeenwife8
theKeenWife ❤️ :
Totally unrelated- maar die strukkie is cejuuute 🥰
2025-07-23 08:08:03
1
jakes_h2a
jakes_h2a :
Presies wat vir my ook gewerk het, my bakkie 'n paar jaar terug gekoop as self employed, het begin deur eers 'n kredietkaart te kry en so my krediet score op te bou
2025-07-23 17:49:00
1
flippiejansevanre
Flippie Janse Van Re :
hoe fica julle original id en drivers as hy in Amerika sit?
2025-08-13 16:27:23
0
brolythebrave
Broly :
ek HT 120k in acc en verdien 20+ per maand met credit score van 680 qualify ek v n Hilux😂😅
2025-08-02 13:22:22
0
lukasroque923
BeesHard :
💯💯💯
2025-07-23 05:58:12
1
johan.hienrich
tc speed boss 🤘🤘👌👌😎😎 :
🥰🥰🥰
2025-08-22 17:55:00
0
johan123461
johan :
❤️❤️❤️
2025-07-24 17:56:17
0
inipanie6
Inipanie :
As man H2A is en gelde in vrou se rekening betaal.....let dat agv besigheid wat gevou het agv v Covid is man se kredietrekord moerland toe in SA........vrou het redelike score van 640 sal hul via vrou se bankstate wat inbetalings toon kan werk?
2025-09-03 07:11:17
0
werner_fkn_vogel
Werner_fkn_Vogel✔️ :
well done die ouens wil ons net deur die ore werk......
2025-07-25 16:07:28
1
To see more videos from user @toyotabyvicky, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About