Language
English
عربي
Tiếng Việt
русский
français
español
日本語
한글
Deutsch
हिन्दी
简体中文
繁體中文
API
Home
How To Use
Language
English
عربي
Tiếng Việt
русский
français
español
日本語
한글
Deutsch
हिन्दी
简体中文
繁體中文
Home
Detail
@dienkels0: Waar kruip hulle weg?👏🏼👏🏼 #foryoupage #fypシ゚ #dienkels #men #southafricatiktok🇿🇦
🦩dienkels0🦩
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 02 August 2025 15:12:29 GMT
42693
3282
346
39
Music
Download
No Watermark .mp4 (
3.51MB
)
No Watermark(HD) .mp4 (
2.59MB
)
Watermark .mp4 (
0MB
)
Music .mp3
Comments
charl gen ❌ :
nee ons bly ma stil anners wort ons wee gebruik
2025-08-03 04:10:54
19
Dylan Van Rensburg :
Ons is hier buite mevrou , ons is net still en werk aan ons toekomse
2025-08-02 17:29:57
4
lag_in_afrikaans 🤜C_D_A🤛 :
jy sal hulle in die friend zone vind meeste van die tyd
2025-08-03 06:43:37
4
🇿🇦Chef👨🍳👨🍳Richie🇿🇦 :
ja daar is ons almal chill by die huis en speel games en kyk sports
2025-08-02 21:57:50
2
Renier♈🏍️ :
Ja ons bly maar stil want ons nie n deur mat wat deur getrap moet word nie
2025-08-03 12:21:03
2
Darkreaper :
ja een wat se hart sopas gebreek is deur n vrou vir Wie ek my alles gegee het my hart en Sy loop net uit asof ek NOOIT bestaan sonder verduideliking 😭
2025-08-03 07:17:42
2
Jacques moller :
ja daar is hull wallets is net nie so vet soos die verkeurde mans sin nie maar dink j , jull sien dit raak ..............nope
2025-08-03 14:57:09
2
Werner :
nee, ons werk
2025-08-02 18:41:37
3
Lulu :
girl Ek Weet ook Nie ,maar as daar is sal hy eendag opdaag op die regte Tyd.Nou Bly ons girlies happy met onsself.jy is pragtig onthou dit net
2025-08-03 09:31:33
2
Agritradingpost :
N man is 100% wat sy veou hom maak n deugsame vrou maak n man hoog geag onder die ouders in die gemeenskap so as jy n goei man soek wees die vrou
2025-08-03 09:42:24
2
Christopher Debeer :
daar is maar all die goeie man's kry net seer dit is hkm Ek nie Meer Glo daar is n vrou Vir my nie
2025-09-15 18:45:24
1
Ferdi :
Daar is nog goeie mans.Ons kruip maar net weg want dis nie leke om seer gemaak te word nie.
2025-08-03 09:53:22
4
Johannes Havenga772 :
ja daar is maar ons goeie mans stel nie belang nie bly eerder single baie beeter
2025-08-02 22:13:31
1
Neels Rediker :
ja daar is maar ons word nie waardeer nie
2025-08-02 23:12:00
1
Lee Andrew :
ja defnetief kom vind yt
2025-08-06 19:56:43
1
Arrie :
daar is, die vraag is.......is daar nog goeievrouens wat n goeie man kan wardeer? Net n vragie, like jou videos, altyd happy 😊 💯👌
2025-08-07 13:15:52
1
wouter :
probeer my🥰🥰👌
2025-08-03 00:22:57
1
high grow :
jy moet net op die regte plek en tyd wees
2025-08-03 17:59:39
1
Roy :
ja daar is maar is daar nog opregte vrouens daar buite laat weet my ASB
2025-08-02 15:28:35
1
[XoXo.] 👑FBI JOE👑 :
yes ons bly by die huis en jol games😂
2025-08-03 12:11:03
0
gizmo :
💯 always
2026-07-05 16:57:34
0
Bennie :
Ja elke pot het sy eie densely al is hy some krom
2025-08-03 15:57:16
0
Dreamer :
hi wat as ek bok se ouderdom is sal jy jog vat 45.5
2025-09-25 15:16:10
1
Martin :
Ja da is en is daar nog goeie vroue da buite
2025-08-03 12:17:47
0
LOSLIP :
yes💯💯💯
2025-08-02 15:17:54
0
To see more videos from user @dienkels0, please go to the Tikwm homepage.
Other Videos
Que momento! A @MarianaFagundes mostrou todo o seu talento e sintonia no palco, impressionando até o Daniel com sua energia. Uma verdadeira aula de presença e vocal! Você já conhecia essa música? Comente aqui embaixo o que achou! 👇✨ #marianafagundescy #mjmusiccy #sertanejo
The Strongest Left Arm of All Time #armwrestling #deniscyplenkov #edit #viral
#سالوني حبيبك وين#fyp #اكسبلور
A grown man blocked my learner car in traffic… 😡🚗 This is a Vertical Drama production by IGV Presents, for your entertainment 🎬 #igvpresents #verticaldramaa #caughtoncamera
#سوريا_تركيا_العراق_السعودية_الكويت #لايك_متابعه_اكسبلور #الجرذي_الغربي #البرحمة
About
Robot
API
Legal
Privacy Policy